Pienkvoet-Pret Faerie Glen

Pienkvoet-Pret Faerie Glen Pienkvoet-Pret bied ouers en babas van 3 maande tot 3 jaar die kans om saam te leer, speel en groei.

Ons fokus op liefdevolle stimulasie, ontwikkeling deur spel en kosbare kwaliteittyd. Kom lag, groei en bou op jou kind se fondasie. 1ste klas is GRATIS.

18/09/2026

🛞WIELE WEEK BY PIENKVOET-PRET FAERIE GLEN🛞

Ons het eers ’n lekker 30-minuut klassie geniet, toe die prams gevat en saam met ons kleingoed gaan stap. 👶🏼

Daarna terug PVP toe vir ’n heerlike cappuccino ☕️ en lekker mamma-kuier! 🤎

Speel, stap, kuier en saam WEES! 🌈



Pienkvoet-Pret Suid-Afrika
Our Village

16/09/2026

✨ FUN FACT ABOUT JESS! ✨

Did you know I used to tap dance as a child… and absolutely LOVED it! 👞💃

Fast forward a few years… we were travelling through Ireland 🇮🇪, and completely spontaneously, I ended up tap dancing in an Irish pub! 😂☘️

Because apparently, when you love something enough as a child, you never really stop… you just wait for the right Irish pub to bring it back out! 🤣

One thing about me — give me a little music, a bit of space and an unexpected opportunity… and I might just start tapping! 😂❤️

Mamma’s, what is something you loved doing as a child that you would still LOVE to do today? 👇🏼

Pienkvoet-Pret Suid-Afrika
Our Village

12/09/2026

‘n Oupa se liefde is iets besonders…

Daar is net iets ongelooflik kosbaar daaraan om te sien hoe Oupas hul kleinkinders elke week klas toe bring. 🥹🌈

Die handjie wat vasgehou word.
Die laggies, liefde en tyd wat saam spandeer word.

Wat ’n ongelooflike voorreg om hierdie kosbare Oupa-kleinkind-oomblikke eerstehands te mag sien. 🥰

“Kinders se kinders is ’n kroon vir ou mense.”
— Spreuke 17:6

Oupas, julle is goud werd! 💛

Pienkvoet-Pret Suid-Afrika
Our Village

07/09/2026

Green Sensory Spaghetti in the making. 🤩

Pienkvoet-Pret Suid-Afrika
Our Village

03/09/2026

Ouma en Oupa die wortels van ons boom. So het ons by Pienkvoet-Pret Faerie Glen ons Oumas en Oupas gevier. 🌈

Pienkvoet-Pret Our Village
🤍

01/09/2026

Blom waar jy geplant is. Spring is in the air. 🌈

Pienkvoet-Pret Suid-Afrika Our Village

So spesiaal. Baie dankie vir die mooi woorde! Ek LOVE wat ek doen. 🩷🌈Pienkvoet-Pret
28/08/2026

So spesiaal. Baie dankie vir die mooi woorde! Ek LOVE wat ek doen. 🩷🌈

Pienkvoet-Pret

Jess is ’n fantastiese Pienkvoet Pret-tannie! 💕 Wat ek veral van Pienkvoet Pret Faerie Glen waardeer, is Jess se kleiner klasse. Dit skep so ’n intieme en persoonlike ervaring en voel glad nie oorweldigend nie. As ’n mamma van twee onder twee is dit vir my ’n spasie waar ek kan ontspan, kwaliteitstyd saam met my jongste kan spandeer en terselfdertyd ondersteuning en ’n plek waar ek tuis voel, kan ervaar.

Jess doen soveel moeite met die aktiwiteite, en my klein seuntjie geniet elke klas ongelooflik baie. Hy is mal oor die interaksie met die ander kleintjies, en dit gee ons ook idees van dinge wat ons gedurende die week by die huis kan doen. Daar is ook regtig oulike mammas wat werklik belangstel, wat die ervaring nog meer spesiaal maak. En as jy nie noodwendig lus is om baie te deel nie, is dit net so lekker om rustig te sit, te luister en die ander mammas se stories te hoor. ❤️

My Pa woon tans die klasse saam met hom by en geniet die spesiale een-tot-een tyd met sy kleinseun net so baie. 🥰 Dit is regtig ‘n plek waar almal welkom is, nie net Mammas nie.

Jess skep met haar kleiner klasse en warm persoonlikheid nie net ’n klas nie, maar ’n regte village. ’n Veilige, ondersteunende plek waar nuwe mammas kan weet: jy is nie alleen nie. ❤️ Ek sal Pienkvoet Pret Faerie Glen absoluut aanbeveel vir enige nuwe mamma!

Wat d**k jy van Pienkvoet-Pret Faerie Glen? 🌈🤩Pienkvoet-Pret
27/08/2026

Wat d**k jy van Pienkvoet-Pret Faerie Glen? 🌈🤩
Pienkvoet-Pret

26/08/2026

SEPTEMBER Mommy Support Morning at Graze Café with Jess from Pienkvoet-Pret Faerie Glen.

~Come find your village~

• 14 September
• 10:00-11:00
• 0-16 week old babies
• Free weigh-ins
• Pram parking outside

❤️

14/08/2026

Wat is jou kleinding tans HEELTEMAL OBSESSIEF oor? 😂

Is dit karretjies, honde, lepels, klippe, water… of iets totaal random wat net vir hulle sin maak? 😂

Daniël is tans OBSESSIEF oor vliegtuie ✈️. Sodra hy een hoor, moet almal alles los wat hulle besig is, want ons móét hom gaan help om die vliegtuig te soek! 😂

Vertel ons hieronder! 👇🏼


Pienkvoet-Pret Suid-Afrika
Our Village

Address

Our Village
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pienkvoet-Pret Faerie Glen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share