Tygieland Kleuterskool

Tygieland Kleuterskool Waar kinders nog kind kan wees...

24/09/2026
22/09/2026

๐“๐ฒ๐ ๐ข๐ž๐ฅ๐š๐ง๐ ๐ฏ๐ข๐ž๐ซ ๐„๐ซ๐Ÿ๐ž๐ง๐ข๐ฌ๐๐š๐ ! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

๐€๐Š๐€๐ƒ๐„๐Œ๐ˆ๐„Storiedag: Maandag, 21 September het die Graad 1-juffrouens 'n storie vir die Gr R-maatjies gaan lees. Die stori...
22/09/2026

๐€๐Š๐€๐ƒ๐„๐Œ๐ˆ๐„

Storiedag: Maandag, 21 September het die Graad 1-juffrouens 'n storie vir die Gr R-maatjies gaan lees. Die storie gaan oor die โ€œGrootskoolโ€. Die Gr R-maats weet dat Graad 1 volgende jaar 'n fees gaan wees!

๐‹๐ข๐ฌ๐š ๐‚๐จ๐ž๐ญ๐ณ๐ž๐ž ๐ฏ๐ž๐ซ๐ญ๐ž๐ฅ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐จ๐ง๐ฌ ๐š๐ฅ๐ฆ๐š๐ฅ ๐ก๐จ๐ž ๐จ๐ฆ ๐ ๐ž๐ฅ๐ ๐๐ข๐ž ๐ฐรช๐ซ๐ž๐ฅ๐ ๐ฅ๐š๐š๐ญ ๐๐ซ๐š๐š๐ข ๐ž๐ง ๐ฏ๐ž๐ซ๐ญ๐ž๐ž๐ง๐ฐ๐จ๐จ๐ซ๐๐ข๐  ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฌ๐ค๐จ๐จ๐ฅ ๐›๐ฒ ๐๐ข๐ž ๐๐ข๐ฌ๐ญ๐ซ๐ข๐ค ๐ฌ๐ž ๐†๐ซ. ๐‘ ...
14/09/2026

๐‹๐ข๐ฌ๐š ๐‚๐จ๐ž๐ญ๐ณ๐ž๐ž ๐ฏ๐ž๐ซ๐ญ๐ž๐ฅ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐จ๐ง๐ฌ ๐š๐ฅ๐ฆ๐š๐ฅ ๐ก๐จ๐ž ๐จ๐ฆ ๐ ๐ž๐ฅ๐ ๐๐ข๐ž ๐ฐรช๐ซ๐ž๐ฅ๐ ๐ฅ๐š๐š๐ญ ๐๐ซ๐š๐š๐ข ๐ž๐ง ๐ฏ๐ž๐ซ๐ญ๐ž๐ž๐ง๐ฐ๐จ๐จ๐ซ๐๐ข๐  ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฌ๐ค๐จ๐จ๐ฅ ๐›๐ฒ ๐๐ข๐ž ๐๐ข๐ฌ๐ญ๐ซ๐ข๐ค ๐ฌ๐ž ๐†๐ซ. ๐‘ ๐Ÿ๐ข๐ง๐š๐ง๐œ๐ข๐š๐ฅ ๐ฌ๐ฉ๐ž๐ž๐œ๐ก ๐ค๐จ๐ฆ๐ฉ๐ž๐ญ๐ข๐ฌ๐ข๐ž! ๐๐š๐ข๐ž ๐ ๐ž๐ฅ๐ฎ๐ค ๐‹๐ข๐ฌ๐š, ๐จ๐ง๐ฌ ๐ข๐ฌ ๐›๐š๐ข๐ž ๐ญ๐ซ๐จ๐ญ๐ฌ ๐จ๐ฉ ๐ฃ๐จ๐ฎ!

Ons is ongelooflik trots op ons Gr. R-maats wat aan die Centurion Kunstefees deelgeneem het! ๐ŸŽญโœจMet soveel selfvertroue e...
13/08/2026

Ons is ongelooflik trots op ons Gr. R-maats wat aan die Centurion Kunstefees deelgeneem het! ๐ŸŽญโœจ
Met soveel selfvertroue en entoesiasme het hulle hul gediggies pragtig voorgedra en behoorlik op die verhoog geskitter. ๐ŸŒŸ
Van Goud tot A++, wat โ€™n fantastiese prestasie! ๐Ÿฅ‡๐Ÿ†๐Ÿ‘
Baie geluk!
Julle is ware sterre! โญ๐Ÿ’›

13/08/2026
๐ŸŽ‰ *Gelukkige verjaarsdag!* ๐ŸŽ‰Mag jy vandag onthou dat jy gekies en geliefd is deur God, net soos jy is.Duisend dankies vi...
07/08/2026

๐ŸŽ‰ *Gelukkige verjaarsdag!* ๐ŸŽ‰

Mag jy vandag onthou dat jy gekies en geliefd is deur God, net soos jy is.
Duisend dankies vir jou aandeel by die ๐Ÿฏ Tygies.

๐ŸŽ‰Vandag plaas ons jou in die kollig hier, omdat ons jou spesiale dag vier.๐ŸŽ‰

*Die waarheid oor:*
V: As jy enige iemand by die skool kon wees, wie sal dit wees en hoekom?
A: Ek weet nie??? Moeilike vragie

V: Wat is jou gunsteling trooskos of drankie na โ€™n lang dag by die skool?
A: 'n Lekker stukkie biltong of droeรซ wors

V: Wat is iets op jou โ€œbucket listโ€ wat jy nog wil afmerk?
A: Ek wil weer troue hou met my 20 jaar huweliksherdenking (met dieselfde man)

Ons Graad-R maats leer van Beroepe! Daar wag โ€˜n blink toekoms vir Suid-Afrika!
29/07/2026

Ons Graad-R maats leer van Beroepe! Daar wag โ€˜n blink toekoms vir Suid-Afrika!

Baie dankie vir Volvo SA vir alles wat Tygieland by julle kon leer oor Padveiligheid! Volvo Trucks South Africa
29/07/2026

Baie dankie vir Volvo SA vir alles wat Tygieland by julle kon leer oor Padveiligheid! Volvo Trucks South Africa

Address

Henry Str 41
Pretoria
0001

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

0128090029

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tygieland Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category