GesondeSeks

GesondeSeks Die nuwe tuiste van Timothy en Janet Kieswetter se Gesonde Seks

09/09/2026

Help my besluit.
Snor of geen snor as deel van die nuwe rebranding van Gesonde Seks tot Gesonde Self

08/09/2026

Gesonde Seks word nou orals geban ons rebrand na Gesonde Self toe.
So ek moet ʼn splinter nuwe Facebook identiteit bou.
Hierdie is die link tot my nuwe identiteit.
Ek deel later meer met julle oor die rebranding.
Link na ons nuwe page is in die comments.

Dankie vir julle ondersteuning!

Send a message to learn more

Gesonde Seks word nou orals geban ons rebrand na Gesonde Self toe.So ek moet ʼn splinter nuwe Facebook identiteit bou.Hie...
06/09/2026

Gesonde Seks word nou orals geban ons rebrand na Gesonde Self toe.

So ek moet ʼn splinter nuwe Facebook identiteit bou.

Hierdie is die link tot my nuwe identiteit.

Ek deel later meer met julle oor die rebranding

https://www.facebook.com/gesondeself

Gesonde Self, die nuwe huis van Timothy Kieswetter se anoniem vra

Hierdie profiel van my is ook nou geblok. So ek moet ʼn splinter nuwe Facebook identiteit bou.Hierdie is die link tot my ...
04/09/2026

Hierdie profiel van my is ook nou geblok. So ek moet ʼn splinter nuwe Facebook identiteit bou.

Hierdie is die link tot my nuwe identiteit.

Ek deel later meer met julle oor die rebranding

https://www.facebook.com/gesondeself

Gesonde Self, die nuwe huis van Timothy Kieswetter se anoniem vra

Timothy Kieswetter se splinternuwe Comedy Show TIETELOGIE EN TOTTIKUNDE 🤣 in OUDTSHOORN30 September @ 19h00Route 62  | O...
03/09/2026

Timothy Kieswetter se splinternuwe Comedy Show TIETELOGIE EN TOTTIKUNDE 🤣 in OUDTSHOORN

30 September @ 19h00
Route 62 | Oudtshoorn

Kaartjies:
https://itickets.co.za/events/486729

Lof vir die show:

"Ek het geleer dat die tottie ‘n hart is met sy eie gevoelens. Praat met hom want hy luister. Beste show ooit!!"

"Eerlikwaar, ek het nie geweet wat om te verwag nie – maar wow!
Hy het dit professioneel, selfversekerd en ongelooflik insiggewend aangebied. Dit was smaakvol, eerlik en het my sommer anders laat d**k oor intimiteit.

Definitief ’n ervaring wat ek weer sal bywoon en sterk aanbeveel!"
"Ek het lank laas so lekker gelag ..... dis my man se eerste keer by so show en ek het hom nog nooit so sien lag uit sy maag uit nie."

LAG TOT JY STYF IS. ONS SIEN JULLE DAAR - ALMAL WELKOM!

-Singles 👧🏼
-Couples 👫🏻
-Vriendinne 👭🏻

01/09/2026

🌸🌷 LENTE-DAG KOMPETISIE! 🌷🌸

Dis Lentedag! 🌸 En wat is beter as blomme, sonskyn en ’n aand weg van jou man, boyfriend of verantwoordelikhede af? 😂🙈

Ons gee 4 KAARTJIES weg na ons Ladies Night in Centurion op 9 September! 💃🏻🔥

Een lucky girl kan haar 3 beste vriendinne saamvat vir ’n aand van lag, skinder, kuier en sommer net lekker girl time! 🥂👯‍♀️

Maar eers wil ons weet:

👉 Hoekom het JY en jou vriendinne dringend ’n aandjie uit nodig? 😂

Is julle:
🌸 klaar met almal se nonsens?
🌸 oorlaai met werk en kinders?
🌸 in desperate need van ’n girls’ night?
🌸 of het julle net ’n baie goeie verskoning nodig om julle mans by die huis te los? 🤣

📧 Stuur jou beste, snaaksste of mees eerlike rede na:
[email protected]

🌷 SLEGS VANDAG!
Ons maak môre-oggend die gelukkige girlz bekend! 🎉

Tag jou 3 vriendinne hieronder… want ’n girls’ night is altyd goedkoper as terapie! 😂🥂💃🏻

Send a message to learn more

🎂🍰 KOEKE & TERTE – DIE GAME SHOW! 🎉Met Timothy Kieswetter in CENTURION!Dis nie net 'n show nie... dis 'n interaktiewe La...
31/08/2026

🎂🍰 KOEKE & TERTE – DIE GAME SHOW! 🎉
Met Timothy Kieswetter in CENTURION!

Dis nie net 'n show nie... dis 'n interaktiewe Ladies Night waar JY deel van die pret word! 🤩

📅 9 September @ 19h00
📍 Die Centurion Teater

🎟️ Kaartjies: https://itickets.co.za/events/486992

Terugvoer van dames by ons vorige vertoning:

"My def geleer om meer myself te wees en te wys as ek seksueel aktief wil wees"

"Die show het my ń ander perspektief gegee dit het my gehelp om anders na seks te kyk en my man gaan help in die slaapkamer"

"Dit is regtig iets nuut en baie oulik, maak meer shows so interaktief"

"Dit was fantasties en dit het my laat besef ek kan meer n "tert in die slaapkamer wees vir my man en vir myself. Ek voel baie opgewonde"

So hoe werk die aand?

📱 Met 'n app op jou foon neem die hele gehoor anoniem deel en aan die einde van die show beantwoord Timothy al julle anonieme vrae oor jou man se doserigheid. Is hy aspris-doos of net per ongeluk-doos.

Verwag meer lag, meer pret, meer begrip en meer eerlike oomblikke as ooit tevore!

Of jy enkellopend, getroud, jonk of oud is – hierdie is die Ladies Night met 'n twist waaroor almal gaan praat!

🎟️ Kaartjies: https://itickets.co.za/events/486992

29/08/2026

’n Langtermynhuwelik bied iets besonders: veiligheid, vertroue en ’n diep verbintenis.

Maar veiligheid alleen hou nie altyd die vonk lewendig nie. Wanneer roetine oorneem, kan nuuskierigheid, speelsheid en seksuele energie maklik op die agtergrond verdwyn.

Daarom stel ons 'n splinternuwe
afdeling op ons
Gesonde Seks APP: EDUROTIKA

EDUROTIKA

Edurotika is geskep om getroude paartjies te help om binne die veiligheid en grense van hul huwelik weer meer avontuur, gesprek en erotiese energie te ontdek—sonder skuld of skaamte.

In die nuwe afdeling vind julle:

Erotiese kortverhale
Verhale rondom temas wat werklike paartjies raak. Dit kombineer insig, empatie en verbeelding om nuwe gesprekke tussen julle te begin.

Brag & Bucket List
’n Veilige plek waar paartjies anonieme idees en ervarings kan deel, inspirasie kan kry en hul eie intieme bucket list kan bou.

Fluisterketting
’n Anonieme, gesamentlike Erotiese vervolgverhaal waaraan die gemeenskap saam skryf. Lees wat reeds gebeur het—en besluit self wat volgende kom en deel dit met ons almal.

Edurotika gaan nie daaroor om iemand anders in julle huwelik in te bring nie. Dit gaan daaroor om nuwe Erotiese energie tussen júlle twee te laat vloei.

Maak die Gesonde Seks App oop en kies “Edurotika” onder Quickies om dit vandag te ontdek.

Die eerste FluisterKetting het begin, gaan dit jy wees wat vir ons vertel wat volgende gebeur?
“Hier bevind sy haarself weer. Nadat sy haarself belowe het nooit weer nie. Sy haat dit. Dalk is haat te sterk van ‘n woord. Sy verpes dit. Sy verdra dit.

Ag! Dit is wat sy haat. Dat hy altyd die vermoë het om haar gevoelens te verander.

Sy weet dat as sy net lank genoeg hier gaan lê, soos ‘n opblaas pop, sal die haat in verpes, in ongemak, in verdra en selfs in plesier in verander. As sy net lank genoeg lê en hy aanhou met sy tower oor haar liggaam sal sy ook begin beheer verloor en ingee tot wat ook al plesier hy voel. Dan mag sy dit dalk net ook begin geniet. Haar eie genot of net sy gedeelte genot? Sy weet nie. Maak dit ooit ‘n verstel.

Ja! Natuurlik maak dit ‘n verskil, besluit sy vasbeslote terwyl haar liggaam van ongemak tot plesier in oorgaan.”
..WAT GEBEUR VOLGENDE

30 Dae gratis. Link in die comments

28/08/2026

Anoniem vra: Wil net graag weet hoekom brand my man se s***m my? Is daar iets fout ? En kan dit infeksie veroorsaak ?

28/08/2026

Anoniem vra: Anoniem vra: Helo hoop dit gaan goed. Ek, die man, sit met keuse om te maak. Ek het groot geword in n huis wat my pa altyd weg gewerk het en dit was vir my normal. En nou is ek in die selfde bootjie, ek werk baie weg en is min by die huis. Ek en my verloofde gaan nou vir 6jaar wat ons saam is. Ek het 2 werke gelos omdat sy nie daar wil bly nie of omdat sy nie in daai omgewing wil gaan werk nie.

Nou is ek by n besigheid wat ek goed betaal word maar ek is min by die huis.Sy het vir drie maande by my gebly en by n skool gewerk en sy was nie gelukkig nie en het het besluit nee sy gaan terug trek om te wees waar sy gemaklik is.Ek het n ander werks geleentheid gekry om by haar te wees maar die geld wat ek gaan kry, is niks en voel dis nie reg nie. Want wil ek wil sê kom ons gaan doen iets en net haar bederf maar as ek die werk gaan vat om by haar te wees, gaan ek dit nie kan doen nie. Ek het probeer laat sy terug trek na my toe maar sy wil nie.

En as ek oor dit praat raak sy kwaad en dis asof sy my wil laat sleg voel. Asb ek vra raad wat moet ek doen? Moet ek bly by my werk waar ek nou is waar my baas vir my n salaris begroting gegee het of moet trek en by haar bly en daar werk vir baie minder as wat ek nou kry?

Address

813 Rubenstein Drive
Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GesondeSeks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to GesondeSeks:

Shortcuts

Share