15/05/2024
Kom geniet 'n heerlike oggend vol inspirasie, pret en lekker geskenke saam met ons! Nooi 'n vriendin en koop jou kaartjie nou!
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Be Sharp Beetles Pretoria, Pretoria.
Be Sharp Beetles (Music & Movement)
Music classes improves literacy and numeracy, encourages the child to express themselves, creates cultural harmony and good behavior, stimulates creativity, releases negative emotions and replaces it with positive and
15/05/2024
Kom geniet 'n heerlike oggend vol inspirasie, pret en lekker geskenke saam met ons! Nooi 'n vriendin en koop jou kaartjie nou!
29/03/2024
Jippy, the schools are open and we Can’t wait to have some More Beetle fun with everyone.🐞🐞🐞
Wishing all a Merry Christmas and a Happy New year
11/10/2022
PLAAS VANOGGEND ALLES IN GOD SE HANDE.
'n Gholf stok in my hande beteken nie veel nie. 'n Gholf stok in Ernie Els se hande beteken 'n paar miljoen rand. Dit hang af in wie se hande dit is... 'n Stok in my hande kan gebruik word vir selfverdediging. 'n Stok in Moses se hande het die see geskei. Dit hang af in wie se hande dit is...
Twee vissies en vyf brode in my hande beteken 'n paar vis toebroodjies. Twee vissies en vyf brode in God se hande beteken kos vir duisende. Dit hang af in wie se hande dit is...
Met spykers in my hande kan ek 'n kassie bou. Spykers in Jesus se Hande beteken Oorwinning en Verlossing vir die hele wêreld. Dit hang af in wie se hande dit is.
So, sit jou bekommernisse, jou vrese, jou hoop, jou drome, jou familie, jou verhoudings - ALLES - In God se Hande.
25/12/2020
Wishing all a Merry Christmas and a Happy new Year. Thank you for your support during this year.