04/06/2026
๐ฟ๐ 'n Nuwe Hoofstuk in Afrikaanse Onderwys Begin in die Tuinroete! ๐๐ฟ
Doxa Deo Opvoedkunde plant nรณg 'n skool โ en hierdie keer in die pragtige Tuinroete!
Doxa Deo Opvoedkunde en Die MOS Inisiatief vat hande om Hartland Akademie te vestig, 'n Christus-gesentreerde Afrikaanse laerskool in die hart van die asemrowende Hartland Lifestyle Estate in Mosselbaai.
Ons droom is om 'n skoolgemeenskap te bou waar kinders nie net akademies groei nie, maar ook geestelik, emosioneel en sosiaal ontwikkel in 'n veilige en waardegedrewe omgewing.
โจ Afrikaans as moedertaalonderrig
โจ Christus-gesentreerde waardes
โจ Toekomsgerigte opvoeding
โจ Geleรซ in die pragtige Hartland Lifestyle Estate
๐ข Inskrywings vir 2027 is nou oop!
Hartland Akademie sal kinders vanaf Graad RRRR tot Graad 7 verwelkom en sien daarna uit om saam met gesinne 'n nuwe generasie leiers, denkers en geloofshelde groot te maak.
๐ Besoek ons vandag by: [www.hartlandakademie.co.za](http://www.hartlandakademie.co.za)
Hartland Akademie โ Waar geloof, karakter en uitnemendheid saam groei.
#2027
01/06/2026
25/05/2026
19/05/2026