07/09/2026
Baie geluk aan ons uitmuntende landloopatlete met hul puik prestasies!
Bianca Stoltz: Silwermedaljewenner – dogters o.17 (4 km)
Suid-Afrikaanse kampioen – dogters o.17 (2 km)
Leon Stoltz: Bronsmedaljewenner – seuns o.20 (8 km)
Silwermedaljewenner – seuns o. 20 (2 km)
Tommie Cronjé: 10de plek – seuns o. 15
Leo Wybenga: 11de plek – seuns o. 14
Jané Sieberhagen: 8de plek – dogters o. 14
Anneke Steynberg: 26ste plek – dogters o.16
Waldo Meadon: 60ste plek – seuns o.16