Opsommings Gr. 10-12

Opsommings Gr. 10-12

Share

Ek was vanaf 2015 - 2017 die toppresteerder van H/S Wonderboom en ek het net my opsommings geleer. Indien jy belangstel, kan jy my gerus ‘n boodskap stuur.

Ek het baie goeie terugvoer gekry vanaf leerders wie my opsommings al gekoop het.

15/04/2020
21/05/2019

Bestel opsommings vir die eksamen 😁

- Geografie
- Wiskunde
- Rekeningkunde
- Engels (Macbeth & Poems)
- Afrikaans (Gedigte)

22/10/2018

Opsommings te koop vir Gr. 10-12 leerders. Dit word in kleur geprint en in ‘n boekie gebind.

Ek het al baie goeie terugvoer gekry van H/S Wonderboom se leerders, en selfs leerders van ander skole, dat dit hulle baie gehelp het.

Stuur my asb ‘n boodskap indien jy belangstel.

Opsommings Gr. 10-12 Ek was vanaf 2015 - 2017 die toppresteerder van H/S Wonderboom en ek het net my opsommings geleer. Ek het baie goeie terugvoer gekry vanaf leerders wie my opsommings al gekoop het. Indien jy belangstel, kan jy my gerus ‘n boodskap stuur.

Photos from Opsommings Gr. 10-12's post 15/10/2018

Gr.12 English P2 opsommings

- Poems: R150
Die boekie bevat die hele jaar se gedigte met hul notas, asook oefenvrae en antwoorde vir sommige gedigte.
(Sien lys van gedigte in 2de foto)

- Macbeth Questions & Answers: R100
Bevat moontlike vrae asook antwoorde vanaf Act 1-5.

- Macbeth Story: R50
Bevat die hele storie (sonder vertaling), wat meestal gebruik kan word om jou eie notas te maak in die klas.

Photos from Opsommings Gr. 10-12's post 15/10/2018

Gr.12 Afrikaans Gedigte opsommings - R120

Hierdie boekie bevat die hele jaar se gedigte met hul notas (maar ook sonder notas vir ingeval jy jou notas wil oorskryf) asook oefenvrae en antwoorde vir meeste gedigte.

Aan die einde is daar ook n opsomming van al die gedigte en belangrike punte in elkeen.

Sien eerste foto vir n lys van al die gedigte.

Photos from Opsommings Gr. 10-12's post 15/10/2018

Geografie opsommings

- Gr 12: R200
- Gr 11: R120
- Gr 10: R50

- Kaartwerk (Gr 10-12): R50

Photos from Opsommings Gr. 10-12's post 15/10/2018

Gr.12 Rekeningkunde opsommings - R100

Photos from Opsommings Gr. 10-12's post 15/10/2018

Gr.12 Wiskunde (V1 & V2) opsommings - R150

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address

Pretoria