04/05/2026
WISKUNDE EN WETENSKAP KLASSE
Graad 4 tot Graad 12
IEB/ CAPS/ CAMBRIDGE/ HOMESCHOOL
Ons kom uit na jou huis/ koshuis
Kontak Robin @ 079 175 5789
MATHS AND SCIENCE CLASSES
Grade 4 to Grade 12
IEB/ CAPS/ CAMBRIDGE/ HOMESCHOOL
We come to your home/ hostel
Contact Robin @ 079 175 5789
18/07/2025
WELCOME TO THE TEAM JANIE!
I am currently in my 4th year of study for my BSc Actuarial and Financial Maths degree at Tukkies. Cultivating a love for any subject is the first step in understanding it better. I have a passion for maths and love transferring it to people.
WELKOM BY ONS SPAN JANIE!
Ek is tans n 4de jaar student by Tukkies vir my BSc Aktuariële en Finansiële Wiskunde graad. Om liefde vir n vak by iemand te kweek, is die eerste stap om hulle te laat floreer daarmee. Ek het n passie vir wiskunde en geniet dit om dit oor te dra aan andere.
09/04/2025
ń Klein bietjie hulp kan ń mens vêr bring.
Een-tot-een klasse in die gerief van jou eie huis.
Kontak Robin @ 079 175 57899
Area: Pretoria Oos en Centurion
A little bit of help goes a long way.
One-to-one classes in the comfort of your own home.
Contact Robin @ 079 175 57899
Area: Pretoria East and Centurion
26/01/2025
Privaat Wiskunde tutor.
R330 per uur.
In die gemak van jou eie huis.
CAPS/ IEB/ Tuisonderrig.
Skakel Robin @ 0791755789
Private Maths tutor.
CAPS / IEB/ Homeschool.
R330 per hour.
In the comfort of your own home.
Contact Robin @ 0791755789
25/10/2023
Slaan 'n Wiskunde & Wetenskap Vlerk aan met Ons Ekstra Klasse! 📚✨ Ontdek die Geheime tot Sukses in Wiskunde & Wetenskap.
17/10/2023
🎓 Wiskunde is die taal van sukses, en ek belê in vaardigheid! 📚 Sluit aan by my op hierdie reis om die ins en outs van syfers en vergelykings te bemeester, want om die grondbeginsels te verstaan gee ons die krag om groter hoogtes te bereik. 🌟 Kom ons omhels die pad na akademiese uitnemendheid saam. 💪
09/10/2023
Tuisonderrig: Ek bied ekstra wiskunde- en wetenskapsklasse aan ter voorbereiding vir die einde-jaar eksamens. Verbeter jou akademiese prestasie en bou selfvertroue vir die eksamen! Kontak my vir meer inligting en om jou plek te bespreek.
27/05/2021
WISKUNDE, WETENSKAP EN IT KLASSE
kontak Robin@ [email protected] of 0791755789.