Die Boekklub

Die Boekklub

Share

Die Boekklub se lede bespreek Afrikaanse en Engelse boeke wat geskryf is oor en rondom die oorsprong Richard H.

The law in literature view is specifically concerned with the way in which legal situations are presented in literature. Generally, they place a high value on the "independent" view from which literary writers are able to see the law. They believe that such authors have a lesson to teach legal scholars and lawyers alike about the human condition, and the law's effect on it. Such scholars tend to c

15/08/2022

Kan ’n draak regtig leer hoe om te deel?
Rissie is ’n baie soet draak. Sy volg al die reëls in die Reëlboek vir Drake: Sy steel by ALMAL, en wil nie haar skatte met ENIGE IEMAND deel nie!
Die ander diere het genoeg gehad. As hulle maar die Draakreëls kon verander . . .
’n Fantastiese storie oor die belangrikheid van deel!
Vertaal deur Jaco Jacobs.

Bestel Drake deel nooit by goeie boek- en aanlynwinkels. Meer inligting op ons webtuiste: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780798183130

11/08/2022

Koop-'n-Afrikaanse-Boek-Dag
Koop 3 boeke vir die prys van 2
Maandag 15 Augustus 2022
Geldig by al ons takke en aanlyn.

Photos 11/08/2022

A bookmobile in the 1950's. Such a wonderful idea....

Photos 11/08/2022
Photos from Gasha Vorster in Partnership with Usborne's post 17/05/2022
05/05/2022

Katastrofe is De Wet Hugo Skrywersblad se splinternuwe kinderboek vir lesers 6-9 jaar oud! Ook beskikbaar in Engels as Catastrophe. Bestel dit by goeie boek- en aanlynwinkels!

Waaroor gaan Katastrofe?
’n Katastrofe het Katjiesfontein getref! Die geld wat mevrou Mynie Koen vir die talentkompetisie geskenk het, is van juffrou Katoliek se lessenaar af gesteel. Leo is seker dit was daardie boelie, Spiertier. Tiere soek mos altyd skoor! Of dalk het dit iets te doen met Gato, die vreemde nuwe leerling in Laerskool Katedraal wat van Katalonië af kom.
Maar skielik d**k almal Leo was die dief! Hoe gaan hy sy onskuld bewys en vir Spiertier uitvang? En wie gaan die talentkompetisie wen?

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address

Waterkloof (Pretoria)
Pretoria