07/05/2012
TAS Daag Afriforum Jeug Uit Op PTA Kampus
Afriforum jeug het gister aand ‘n uitdaging op Twitter gekry. Die tweets het gekom van die voorsitter van TAS- Tuks Afrikaanse Studente,Francois Cloete,gerig aan Charl Oberholzer teen omstree...
23/04/2012
Perdeby » Blog Archive » Oom Gert dries up
From April 2012, only wine- and beer-based liquor, such as coolers, ciders and beer, will be sold before 17:00. It is only after 17:00 that students will be able to purchase stronger drinks such as spirits.
26/10/2011
Hier is die roete van die Malema optog in Johannesburg en Pretoria. In Pretoria vermy die areas rondom Potgieterstraat, Proesstraat, Vermeulen straat en Hamilton straat. Die optog beweeg in vanaf die R101 in Potgieterstraat in. Die optog kan dan regs draai in Proes of Vermeulenstrate op na die Uniegeboue.
VERMY ASB HIERDIE AREAS VIR U EIE VEILIGHEID!!