15/07/2026
Goeie môre ouers😁
Vandag gaan 'n baie lekker dag wees vir die kindertjies! 💃
Hulle gaan bietjie hulle kos maak vaardighede vir ons wys en vir die juffrouens ''kos maak" op die gras🥕🥐🥨🥚
Dan gaan hulle lekker met blokke speel en huise bou🖼️
Hulle gaan klim en klouter op die klimrame en ontslae raak van baie energie 😁
En dan die hoogtepunt, natuurlik bak en brou. 🍫🍭
Die hasies speel lekker saam vandag🩷