13/05/2024
So this weekend we celebrated one of the most important days of the year "Mother's day"
π·π·π·π·π·π·π·π·π·
Pirates may search for treasures but our little piratesπ΄ββ οΈ found the greatest treasure on earth, a mother's love π₯°ππ₯°
So die naweek het ons een van die belangrikste dar van die jaar gevier "Moedersdag"
π·π·π·π·π·π·π·π·π·
Seerowers soek na skatte maar ons klein seerowersπ΄ββ οΈ het die beste skat op aarde gevind, 'n mamma se liefdeπ₯°ππ₯°