Netklas Opleiding

Netklas Opleiding Netklas is 'n aanlynplatform wat, met klas, kursusse en werkswinkels in Afrikaans na jou toe bring. Kontaksessies kan in Pretoria gereël word.

Ons doel is om jou toegang te gee tot die aanbiedinge van kundiges met kennis, vaardighede en ervaring. Netklas beoog om opleiding in 'n wye verskeidenheid van areas, in Afrikaans, aan te bied. Die meeste opleiding is nie geakkrediteer nie, maar van hoogstaande gehalte. Die span se opleidings- en ervaringsvelde sluit in:
mediese nooddienste, noodhulp, reddingswerk, sielkunde, paliatiewesorg, navo

rsing, begeleiding in nagraadse studies, en swemafrigting (leer om te swem en kompeterende swem). Wat is jou behoefte vir kennis en vaardighede? Laat weet ons gerus by [email protected]. Met Netklas se uitgebreide netwerk kan ons dalk net die regte opleiding vir jou ontwerp.

18/11/2024

Netklas bied die volgende kursusse van die American Heart Association aan:
- Basic Life Support (11 CPDs)
- Heartsaver

Jy kan Discovery Miles verdien - stuur gerus 'n boodskap vir meer inligting.

25/10/2024

Skerp jou noodhulpvaardighede op!
Het jy noodhulpopleiding ontvang, maar voel verroes omdat jy dit selde nodig kry?
'n Noodgeval kan enige tyd oor jou pad kom. Kontak Netklas vir 'n geleentheid om jou vaardighede in te oefen en voorbereid te bly vir noodgevalle.
Ons is in Pretoria maar het ook aanlynopsies.

Send a message to learn more

25/10/2024

Wil jy graag jou noodhulpvaardighede opskerp sonder om nóg 'n geakkrediteerde kursus te moet voltooi? Gesels met Netklas - dalk kan ons jou help.

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Netklas Opleiding posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Netklas Opleiding:

Shortcuts

Share