Minikidi Village

Minikidi Village 🌟 Minikidi Village Preschool 🌟
🏫 A second home - just like grandma and grandpa's. Well-balanced meals provided on a daily basis.

From 4 months to 5 years | Dual medium | Open during school holidays
📍 Die Wilgers, Pretoria East. Outside play activities
Music Activities Choir, Song and dance
Large playgrounds where all children can play and have fun. Perfect location with quick access to highways, primary schools, businesses and shopping malls. We have caring, friendly and experienced teachers and support staff that will care for your children with passion and zeal.

Ons klein voëltjies het vandag hul fynmotoriese vaardighede, kleurherkenning en sensoriese ontwikkeling geoefen terwyl h...
18/08/2026

Ons klein voëltjies het vandag hul fynmotoriese vaardighede, kleurherkenning en sensoriese ontwikkeling geoefen terwyl hulle lekker gespeel en ontdek het. 💕✨

Last week, our theme was Pets! 🐾🐶🐱 To make the theme extra special, we had a few adorable pets visit our school on Frida...
18/08/2026

Last week, our theme was Pets! 🐾🐶🐱 To make the theme extra special, we had a few adorable pets visit our school on Friday.

🌸 Baie geluk met Juffrou Leanne se verjaarsdag! 🌸Van almal by Minikidi Village wens ons juffrou ’n baie spesiale verjaar...
15/08/2026

🌸 Baie geluk met Juffrou Leanne se verjaarsdag! 🌸

Van almal by Minikidi Village wens ons juffrou ’n baie spesiale verjaarsdag toe! Dankie vir juffrou se leiding, toewyding en alles wat juffrou vir ons skool en ons kinders doen. 🤍

Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met baie geluk, sukses en seëninge. 🎂✨

Geniet Juffrou se spesiale dag!

GRANDPARENTS DAY/ OUMA EN OUPA DAG2026It was a tea-rific day
13/08/2026

GRANDPARENTS DAY/ OUMA EN OUPA DAG
2026
It was a tea-rific day

🧁 Baker's Day was a sweet success! 🧑🏼‍🍳
31/07/2026

🧁 Baker's Day was a sweet success! 🧑🏼‍🍳

Die Zebraklas het rolspel geniet terwyl hulle inkopies gedoen, produkte gekoop en geleer het hoe om geld te gebruik. 🦓🤍
31/07/2026

Die Zebraklas het rolspel geniet terwyl hulle inkopies gedoen, produkte gekoop en geleer het hoe om geld te gebruik. 🦓🤍

Ons Voëltjies het groot pret gehad met ons Winkels en Geld-tema! Ons Voëltjieklas het bietjie rolspel gedoen. ✨
31/07/2026

Ons Voëltjies het groot pret gehad met ons Winkels en Geld-tema! Ons Voëltjieklas het bietjie rolspel gedoen. ✨

Vandag het ons Voëltjieklas fynmotoriese vaardighede geoefen deur wasgoedknypers aan 'n papierbord vas te knyp. 💛🌈
29/07/2026

Vandag het ons Voëltjieklas fynmotoriese vaardighede geoefen deur wasgoedknypers aan 'n papierbord vas te knyp. 💛🌈

28/07/2026

Gross motor fun in action! 🤸‍♀️💙 Building strength, coordination, and confidence. One fun activity at a time!

Last Fridays sensory fun at Minikidi Village ✨
28/07/2026

Last Fridays sensory fun at Minikidi Village ✨

Address

79 Rubida Street
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Minikidi Village posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category