11/04/2026
🌸 MOEDERSDAG ONTWERP PROMOS 🌸
Moedersdag is om die draai — nou is die perfekte tyd om jou geskenke ekstra spesiaal te maak!
Kies jou gunsteling ontwerpe uit ons pragtige Moedersdag reeks vir koppies, chocolate slab wrappers en mousepads 💝
✨ PROMO GELDIG: 11 APRIL – 13 APRIL ✨
💗 Enkel ontwerp – R20 elk
💗 Enige 5 ontwerpe – R90
💗 Enige 10 ontwerpe – R170
💗 Enige 20 ontwerpe – R300
Meng en pas soos jy wil:
✔ Chocolate wrappers
✔ Mug wraps
✔ Mousepad designs
✔ Afrikaans & English opsies
Let wel:
Alle ontwerpe is slegs vir persoonlike gebruik of vir gebruik op eindprodukte.
Ontwerpe mag nie herverkoop, versprei, gedeel of aangestuur word nie.
Email of WhatsApp bestellings:
[email protected]
081 772 7324
🌷 Moenie wag nie — promo eindig Maandag! 🌷
12/11/2025