27/05/2024
Dis winter en almal is siek! Hoe nou gemaak. Wanneer mag kinders skool toe kom? Watter medisyne mag ons gee? Hoe moet ons register lyk?
Ons beantwoord al hierdie vrae en gee vir jou 'n volledige gesondheidsbeleid met al die briewe (vir ouers en personeel) sowel as 'n register vir jou medikasie tydens hierdie geleentheid.
Loer hier vir volledige inligting : https://oasiswinkel.co.za/products/Jou-gesondheidsbeleid-p658603594