Netklas Opleiding

Netklas Opleiding

Share

Netklas is 'n aanlynplatform wat, met klas, kursusse en werkswinkels in Afrikaans na jou toe bring. Kontaksessies kan in Pretoria gereël word.

Ons doel is om jou toegang te gee tot die aanbiedinge van kundiges met kennis, vaardighede en ervaring. Netklas beoog om opleiding in 'n wye verskeidenheid van areas, in Afrikaans, aan te bied. Die meeste opleiding is nie geakkrediteer nie, maar van hoogstaande gehalte. Die span se opleidings- en ervaringsvelde sluit in:
mediese nooddienste, noodhulp, reddingswerk, sielkunde, paliatiewesorg, navo

18/11/2024

Netklas bied die volgende kursusse van die American Heart Association aan:
- Basic Life Support (11 CPDs)
- Heartsaver

Jy kan Discovery Miles verdien - stuur gerus 'n boodskap vir meer inligting.

25/10/2024

Skerp jou noodhulpvaardighede op!
Het jy noodhulpopleiding ontvang, maar voel verroes omdat jy dit selde nodig kry?
'n Noodgeval kan enige tyd oor jou pad kom. Kontak Netklas vir 'n geleentheid om jou vaardighede in te oefen en voorbereid te bly vir noodgevalle.
Ons is in Pretoria maar het ook aanlynopsies.

Send a message to learn more

25/10/2024

Wil jy graag jou noodhulpvaardighede opskerp sonder om nóg 'n geakkrediteerde kursus te moet voltooi? Gesels met Netklas - dalk kan ons jou help.

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address

Pretoria