REK Perfek

REK Perfek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from REK Perfek, Education, Pretoria East.

’n Resultaat om oor trots te wees! Die rede hoekom ek doen wat ek doen - om leerders te help om hul potensiaal te ontdek...
03/09/2026

’n Resultaat om oor trots te wees!

Die rede hoekom ek doen wat ek doen - om leerders te help om hul potensiaal te ontdek, hul selfvertroue te bou en uiteindelik die resultate te sien waarvoor hulle gewerk het. πŸ“šβœ¨

Dankie aan Nicolene Lombard vir die mooi terugvoer en vir haar vertroue in REK Perfek. 🍎

🌟 Ons leerders PRESTEER! 🌟Daar is min dinge so lekker soos om ’n leerder se groei en selfvertroue te sien ontwikkel. By ...
02/06/2026

🌟 Ons leerders PRESTEER! 🌟

Daar is min dinge so lekker soos om ’n leerder se groei en selfvertroue te sien ontwikkel.

By REK Perfek glo ons dat elke leerder die potensiaal het om sukses te behaal met die regte begeleiding.

✨ Klein klasse | Persoonlike aandag | Groot resultate

πŸ“© Plekke is beperk - stuur gerus ’n DM vir meer inligting of om jou kind se plek vas te maak.

πŸ“š Rekeningkunde Ekstra Klasse
πŸ’» Aanlyn en kontakklasse beskikbaar

πŸ’»βœ¨ Goeie nuus - Klasse is nou ook AANLYN beskikbaar!Nou kan leerders van enige plek af dieselfde gestruktureerde onderst...
29/05/2026

πŸ’»βœ¨ Goeie nuus - Klasse is nou ook AANLYN beskikbaar!

Nou kan leerders van enige plek af dieselfde gestruktureerde ondersteuning, verduidelikings en begeleiding ontvang - alles vanuit die gemak van hul eie huis via Microsoft Teams.

πŸ“š Rekeningkunde ekstra klasse vir Gr. 8 – 11
πŸ“ Kontakklasse in Pretoria-Oos
πŸ’» Aanlyn klasse nou ook beskikbaar

πŸ“© Plek is beperk - kontak my gerus vir meer inligting of om jou plek vas te maak.

πŸ’– Nog ’n tevrede ouer en nog ’n leerder wat met selfvertroue eksamen kon skryf!Baie dankie vir die mooi terugvoer, Nicol...
26/05/2026

πŸ’– Nog ’n tevrede ouer en nog ’n leerder wat met selfvertroue eksamen kon skryf!

Baie dankie vir die mooi terugvoer, Nicolene.

By REK Perfek fokus ons op deeglike verduidelikings, persoonlike aandag en om elke leerder se unieke uitdagings aan te spreek.

✨ Klein klasse | Persoonlike aandag | Groot resultate

πŸ“© Plekke is beperk β€” stuur gerus ’n DM vir meer inligting of om jou kind se plek vas te maak.

πŸ“šβœ¨ Bou nou die selfvertroue wat jou kind in die toekoms gaan laat presteer!’n Sterk basis in Graad 8 & 9 maak Rekeningku...
25/05/2026

πŸ“šβœ¨ Bou nou die selfvertroue wat jou kind in die toekoms gaan laat presteer!

’n Sterk basis in Graad 8 & 9 maak Rekeningkunde soveel makliker om later te verstaanπŸ’‘.

By REK Perfek fokus ons daarop om konsepte eenvoudig, verstaanbaar en minder stresvol te maak sodat leerders met selfvertroue kan leer en hul beste kan gee πŸ’–.

Elke leerder het die vermoΓ« om suksesvol te wees met die regte ondersteuning. By REK Perfek help ons leerders om weer in...
24/05/2026

Elke leerder het die vermoΓ« om suksesvol te wees met die regte ondersteuning.

By REK Perfek help ons leerders om weer in hulself te glo, nuwe motivering te kry en met meer selfvertroue die vak aan te pak. πŸ“šβœ¨

πŸ“… Plekke is beperk - bespreek nou jou plek!

πŸ’– Nog ’n tevrede ouer… en nog ’n leerder wat begin glo in haarself!Daar is min dinge so spesiaal soos om ’n leerder se g...
19/05/2026

πŸ’– Nog ’n tevrede ouer… en nog ’n leerder wat begin glo in haarself!

Daar is min dinge so spesiaal soos om ’n leerder se groei en verbetering te sien. ✨

Baie dankie vir hierdie mooi terugvoer, Estine.

By REK PERFEK fokus ons nie net op punte nie, maar op begrip, selfvertroue en persoonlike ondersteuning vir elke leerder.

πŸ“š Klein klasse | Persoonlike aandag | Groot resultate

πŸ“© Plekke is beperk – stuur gerus ’n DM vir meer inligting of om jou kind se plek vas te maak.

πŸ’– Nog ’n rede hoekom ek doen wat ek doen!Daar is niks mooier as om te sien hoe ’n leerder groei in selfvertroue en akade...
19/05/2026

πŸ’– Nog ’n rede hoekom ek doen wat ek doen!

Daar is niks mooier as om te sien hoe ’n leerder groei in selfvertroue en akademiese sukses behaal nie.

Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer, Leanda!

As jou kind ook sukkel met rekeningkunde, is ekstra begeleiding die sleutel tot verbetering. Met die regte ondersteuning, begrip en oefening kan enige leerder uitblink! ✨

πŸ“© Beskikbare plekke is beperk – bespreek jou plek vandag!

πŸ“± DM my vir meer inligting.

Ekstra rekeningkunde klasse ter voorbereiding vir die eksamen wat voorlΓͺ. πŸ“š
11/05/2026

Ekstra rekeningkunde klasse ter voorbereiding vir die eksamen wat voorlΓͺ. πŸ“š

Address

Pretoria East

Opening Hours

Monday 15:00 - 18:00
Tuesday 15:00 - 18:00
Wednesday 15:00 - 18:00
Thursday 15:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when REK Perfek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to REK Perfek:

Shortcuts

Share

Category