Afrikaans vir Onderwys - Noord-Wes Universiteit

Afrikaans vir Onderwys - Noord-Wes Universiteit

Share

Die blad is vir belangstellendes en ondersteuners van die vakgroep Afrikaans vir Onderwys by die NWU

20/04/2026

Baie geluk aan ons kollega, Dr Ancheri Gรถtze!

Hartlik geluk aan al ons studente wat in Maart 2026 gegradueer het! ๐ŸŽ“

PhD Afrikaans en Nederlands: "Die ontwerp van โ€™n teoretiese begronde model vir โ€™n mobiele toepassing vir Afrikaanse sinsbou: โ€™n Gevallestudie met graad 11-Afrikaans Eerste Addisionele Taalleerders"
Ancheri se proefskrif is interessant genoeg aan haar dogter opgedra, wat in die middel van haar PhD-studies gebore is. Ancheri wil hรช haar dogter moet eendag terugkyk en weet dat โ€™n mens jou droom met harde werk kan laat waar word.

13/04/2026

Baie geluk aan ons kollegas met hulle onlangse toekennings by die NWU Onderwysfakulteit se Erkenningsaand. ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰

30/03/2026

Ons wens ons liewe kollega, prof Elize, 'n hartlike verjaarsdag toe!

16/03/2026

Die mooiste wense aan ons kollega, Dr Rochelle Marais-Botha, met haar verjaarsdag๐Ÿฅณ

22/01/2026

Ons wens sterkte toe vir Ancheri Gotze met haar referaat van vanmiddag.

21/11/2025

Geluk aan Dr Florence met haar toekenning!

Photos from Afrikaans vir Onderwys - Noord-Wes Universiteit's post 21/11/2025

Ons is baie trots op ons kollegas wat by die NWU se Teaching Awards die volgende toekennings verwerf het:

Dr Florence Coertzen - Faculty Teaching Awards
Prof Elma Marais, Dr Rochelle Marais-Botha & Prof Carisma Nel - Team Teaching Awards

Baie geluk!๐Ÿ‘๐ŸŽ‰

Photos from Afrikaans vir Onderwys - Noord-Wes Universiteit's post 21/11/2025

Ons het op 14 Oktober ons toppresteerders by die Garden Boutique Eatery in Parys gevier. Geluk aan al die pryswenners!

14/10/2025

Ons kollega, prof Elize Vos, bied 'n werkswinkel oor jeugliteratuur op die 29ste Oktober 2025 aan. Sien die onderstaande plasing vir meer inligting: https://www.facebook.com/share/p/14PqBsBNpxF/

๐ŸŽ“ ๐–๐ข๐ฅ ๐ฃ๐ฒ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐จ๐จ๐ซ ๐๐ข๐ž ๐ก๐š๐ง๐ญ๐ž๐ซ๐ข๐ง๐  ๐ฏ๐š๐ง ๐จ๐ฆ๐ฌ๐ญ๐ซ๐ž๐๐ž ๐ค๐ฐ๐ž๐ฌ๐ฌ๐ข๐ž๐ฌ ๐ข๐ง ๐ฃ๐ž๐ฎ๐ ๐ฅ๐ข๐ญ๐ž๐ซ๐š๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ ๐ฏ๐ž๐ซ๐๐ข๐ž๐ฉ?

Omstrede kwessies in jeugliteratuur, byvoorbeeld tienerswangerskap, egskeiding en dwelmmisbruik, is dikwels uitdagend om in die klaskamer te hanteer, maar skep ook geleenthede vir betekenisvolle gesprekke. Kom leer by prof. Elize Vos van die Noordwes-Universiteit hoe sodanige temas aan die hand van die resepsie-estetikabenadering in die Afrikaansklaskamer gefasiliteer sou kon word, terwyl daar aan die KABV-riglyne gehoor gegee word.

๐Ÿ‘ฅ Teikengroep: Onderwysstudente wat in die vak Afrikaans spesialiseer (VOO-fase); Afrikaansonderwysers (VOO-fase)

๐Ÿ† Elke Afrikaansonderwyser ontvang โ€™n uitdeelstuk waarin kernaspekte van die aanbieding saamgevat word, asook โ€™n bywoningsertifikaat.

๐Ÿ“… Datum: 29 Oktober

โฐTyd: 18:00-18:45

๐Ÿ’ฐKoste: R90

๐ŸŽฅ Plek: Aanlyn (Demio)

๐Ÿ”—Skakel om vir die werkwinkel te registreer: https://viva-afrikaans.org/winkel/onderwyswerkwinkels

Photos from Afrikaans vir Onderwys - Noord-Wes Universiteit's post 10/10/2025

Ons jaarlikse kamp, gereรซl deur prof Susan Meyer en Duncan Ruiters, het by Leribisi Lodge vanaf 12-14 September 2025 plaasgevind. Die program het uit verskeie inligtingsessies en ontspanningsaktiwiteite bestaan.

Studente se terugvoer was deur die bank positief en hulle het die kamp baie leersaam ervaar. Ons sien uit na 2026 se kamp!

Want your school to be the top-listed School/college in Potchefstroom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address

Potchefstroom Campus
Potchefstroom
2520