Afrikaans vir Onderwys - Noord-Wes Universiteit

Afrikaans vir Onderwys - Noord-Wes Universiteit Die blad is vir belangstellendes en ondersteuners van die vakgroep Afrikaans vir Onderwys by die NWU

Op Dinsdag 15 September (Webinaar 2) sal drr Mari-Leigh Pienaar, Ancheri Gotze, Florence Coertzen en me Marlie Greeff as...
14/09/2026

Op Dinsdag 15 September (Webinaar 2) sal drr Mari-Leigh Pienaar, Ancheri Gotze, Florence Coertzen en me Marlie Greeff as deel van die NWU se Meertaligheidsbewusmakingsweek 'n kort inleiding tot basiese frases in Afrikaans aanbied. Woon gerus hierdie aanlyn geleentheid by! Meer inligting oor die skakel volg later.

Come and join us for one of the most colourful collaborations of the year!!
Watch this space for more ..

Ons het 'n heerlike vierdejaarskamp gehad. Van verskeie inligtingsessies, potjiekos, "amazing race" en kampvuurgeselsies...
08/09/2026

Ons het 'n heerlike vierdejaarskamp gehad. Van verskeie inligtingsessies, potjiekos, "amazing race" en kampvuurgeselsies, ons het dit baie geniet!

Dankie vir die lekker geriewe.

Baie geluk aan ons kollega, Dr Ancheri Götze!
20/04/2026

Baie geluk aan ons kollega, Dr Ancheri Götze!

Hartlik geluk aan al ons studente wat in Maart 2026 gegradueer het! 🎓

PhD Afrikaans en Nederlands: "Die ontwerp van ’n teoretiese begronde model vir ’n mobiele toepassing vir Afrikaanse sinsbou: ’n Gevallestudie met graad 11-Afrikaans Eerste Addisionele Taalleerders"
Ancheri se proefskrif is interessant genoeg aan haar dogter opgedra, wat in die middel van haar PhD-studies gebore is. Ancheri wil hê haar dogter moet eendag terugkyk en weet dat ’n mens jou droom met harde werk kan laat waar word.

Baie geluk aan ons kollegas met hulle onlangse toekennings by die NWU Onderwysfakulteit se Erkenningsaand.  🎉🎉🎉
13/04/2026

Baie geluk aan ons kollegas met hulle onlangse toekennings by die NWU Onderwysfakulteit se Erkenningsaand. 🎉🎉🎉

Ons wens ons liewe kollega, prof Elize, 'n hartlike verjaarsdag toe!
30/03/2026

Ons wens ons liewe kollega, prof Elize, 'n hartlike verjaarsdag toe!

Address

Potchefstroom Campus
Potchefstroom
2520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrikaans vir Onderwys - Noord-Wes Universiteit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share