03/10/2026
Kom geniet ’n gesellige aand vol lekker kos, goeie musiek en ’n warm gemeenskap. 🎶✨ Bring jou familie en vriende en kom ondersteun ’n wonderlike saak. ❤️
Join us for an evening filled with good food, great music and local vendors. 🌙✨
All proceeds go towards Rooted Christian Academy — come make a difference while enjoying a beautiful night out. 🤍