16/09/2020
Aansoeke vir Wyngilde voorsitter is nou oop. Stuur vir ons 'n FB message indien jy belangstel🍷🍷🍷
Applications for Wyngilde chairperson now open. Send us a message on FB if you are interested 🍷🍷🍷
17/07/2019
Ons is bevoorreg om vanaand deel te wees van die Borge Bedankingsfunksie saam Glen Carlou🍷
04/07/2019
"This missed opportunity for communicating about wine has been pointedly on my mind lately, with consumers saying one thing and the wine industry saying another."
Goeie leestof vir 'n wyn entoesias🍷
Two Words That The Wine Industry Largely Avoids, That Matter To Wine Lovers. It's Time For A Change.
Why should the "fine wine" industry start using words like "smooth" and "hybrids"? Because consumers say we should.
01/11/2018
As jy in die Hartbeespoort omgewing is wil jy nie hierdie misloop nie!
Join us on 3 November for the Incendo Distillery launch and be one of the first to taste the Magalies Classic Gin and the ID Golden Rum.
20% discount tickets are still available online at: https://stumbler.co.za/events/incendo-distillery-launch/
10/10/2018
Hard work during lunch time... Testing chocolate and rum pairing combinations!
06/10/2018
Hoop om julle daar te sien! // Looking forward to seeing you there!
Contact Jaco (062 552 5492) or Peet ( 078 782 2346) you are interested in tickes
08/08/2018
Ons is bly om aan te kondig dat die Hartenberg Wine Estate wynproe met trots aangebied word in samewerking met deMILKo en Claassen & Company. Kaartjies beperk. Skakel Jaco vir meer inligting
09/06/2018
Staan 'n kans om EEN van VYF gelukkige wenners te wees van 'n kis KVW wyn . Al wat jy hoef te doen is om hierdie vraelys in te vul:
https://bit.ly/2L23ZrS
KWV Wine Emporium KWV Classic Collection
South African consumer wine purchase behaviour
22/05/2018
Kaartjies nou en regdeur die dag beskikbaar by De Jonge Akker op Kampus! As ons nie hier is nie moet jy net vra vir enige kelner/in by De Jonge Akker. Lede en Nie-lede welkom.
31/10/2017
Goeiedag mede Wynliefhebbers!
Ek sien baie uit na die termyn wat voorlê en hoop om 'n goeie gees van algehele liefde vir wyn onder julle te skep. Ons gaan vroeg in volgende jaar begin met lekker aksies so hou hierdie blad dop om seker te maak dat jy nie dit misloop nie!
Good day all wine lovers!
I am genuinely looking forward to this term as we are aiming at creating a good love for wine among you. We are going to start hosting events early next year. That means that you have to keep an eye out for this page to ensure that you don't miss out.
Sterkte met die eksamen/ Good luck with the exams!
Jaco Linde
29/10/2017
Ek stel graag aan julle voor die nuwe PUK wyngilde voorsitter vir die termyn 17/18, Ons wens jou alle sterke toe en weet jy gaan 'n groot sukses hiervan maak met die wete dat jy altyd ondersteuning sal he !! Baie geluk Jaco Linde !!