Kleuterklassiek

Kleuterklassiek

Share

Kleuterklassiek bied kleuters 'n unieke geleentheid om
blootstelling aan 'n verskeidenheid instrumente te kry. Navrae by [email protected]

Om ’n instrument te kan bespeel is ’n lewensverrykende vaardigheid en voorreg waaraan te min kinders blootgestel word. Kleuterklassiek is ’n kindervriendelike groepsaktiwiteit waaraan 6-8 kleuters op ’n slag deelneem. Kleuters tussen die ouderdom van vier en sewe kry die geleentheid om binne die verloop van ’n jaar basiese kennis en vaardighede aan te leer vir verskillende instrumente, soos klavie

25/01/2026

POTCHEFSTROOM 🎵

Is jou kleuter 5-6 of 6-7 jaar oud? Spring gou om te registreer vir 2026 se klassies want daar is nog net enkele plekkies oop in ons klassie vir bietjie “ouer” maats.

Hierdie klas se tydgleuf is op ‘n Woensdagmiddag om 16:15 (‘n klas is 40 minute lank).

Besoek ons webwerf om te registreer by https://kleuterklassiek.co.za/inskrywingsvorm/ of vir meer inligting oor fooie by https://kleuterklassiek.co.za/kostes/.

Ons is baie opgewonde om met die klassies te begin! Kontak ons asseblief met enige vrae

Photos from Kleuterklassiek's post 15/01/2026

Nuwe tak : VANDERBIJLPARK

Ons is trots en opgewonde om aan te kondig dat Kleuterklassiek ook nou in Vanderbijlpark aangebied word.

Kleuterklassiek is ‘n besonderse jaarprogram waar kleuters (reeds 4 - 7 jarige ouderdom) blootgestel word aan musiekinstrumente – elke kwartaal word ‘n ander instrument behandel: xilofoon, klavier, viool en blokfluit. Elke kleuter het sy/haar eie instrument en leer basiese vaardighede daarop. Alle instrumente word deur Kleuterklassiek voorsien.

Die program skop af begin Februarie.

Besoek die webwerf by www.kleuterklassiek.co.za vir meer inligting, fooie en om jou kind se plek te bespreek.

14/01/2026

POTCHEFSTROOM 🤍🎵🤍🎵

Registrasie is oop vir 2026!

Klasse skop af vroeg in Februarie☀️

Kleuterklassiek is ‘n unieke, instrumente gefokusde kindervriendelike musiekprogram vir 4 - 7 jariges.

Instrumente sluit in:
• viool
• klavier
• xilofoon
• blokfluit

Registreer vandag by www.kleuterklassiek.co.za

Photos from Gimmies Musieksentrum's post 01/10/2025

Wat ‘n wonderlike lekker geleentheid met BAIE jong musici wat dit bygewoon het! 🤍🎵

25/09/2025

🧠 🎵

Research shows that musicians have lumpier brains. 🧠

Harvard neuroscientists Marc Bangert and Gottfried Schlaug found that musicians whose playing involves intricate finger movements have an extra ‘bump’ or fold on the area of the motor cortex associated with movement of the fingers.

This bump was found to be more pronounced in professional musicians, who practised for many hours a day, than amateur musicians who played for around one hour a day.

Read more: https://clssicfm.co/4pYbynR

25/09/2025

Potchefstroom 🤍🎵

Kom loer gerus in vandag.

Die geleentheid is spesiaal vir ons kleuterklassiek leerlinge maar ander belangstellendes ook welkom🎻

Photos from Violinist.com's post 27/08/2025
Want your school to be the top-listed School/college in Potchefstroom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address

Potchefstroom
2531