๐๐ฎ๐ง ๐๐จ๐ซ ๐๐๐ ๐๐ค๐
Welcome to a mHEI grOOtSTe Liefde vlog !
You can find part 2 on our tiktok
What better way to spend the day than geting together, getting active and having a whole lot of fun while supporting a great cause! From the first steps to the final stretch, Run for RAG was filled with energy, laughter, determination and, of course, a few questionable running techniques ?
Ons het dit sรณ geniet om te sien hoe ons Matties betrokke raak, mekaar aanmoedig en saam herinneringe skep. Want aan die einde van die dag gaan dit nie daaroor wie die vinnigste was nie , dit gaan daaroor om op te daag, betrokke te wees en elke omblik te geniet.
Re diretse botlhe ba ba tsereng karolo!
NWU-Pukke HEIMAT Manskoshuis
Hierdie is die amptelike Facebook-blad vir HEIMAT Manskoshuis
09/08/2026
๐๐จ๐ฆ๐๐งโ๐ฌ ๐๐๐ฒ๐๐ค๐
To all the incredible women in every Mattieโs life, and to our amazing sleepies, Oosterhof thank you for your strength, kindness, support and the beautiful impact you make every day.
Aan al die ongelooflike vroue in elke Mattie se lewe, en aan ons wonderlike sleepies, Oosterhof baie dankie vir julle krag, vriendelikheid, ondersteuning en die pragtige impak wat julle elke dag maak.
Go basadi botlhe ba ba gakgamatsang mo matshelong a Mattie mongwe le mongwe, le go borobalo ba rona ba ba itumedisang, Oosterhof re leboga thata nonofo ya lona, bopelonomi, tshegetso le seabe se sentle se lo nnang le sona letsatsi le letsatsi.
08/08/2026
๐๐จ๐ฅ๐๐๐ค๐
Sleep golf is over and we want to thank Lance and Ivรฉ for holding mHEI grOOtSTE liefdes name high!
Ons wil โn groot dankie sรช aan Lance en Ivรฉ wat die mHEI grOOtSTE liefde se name hoog gehou het! Julle het HEIMAT met trots verteenwoordig en ons kon nie vir beter verteenwoordigers gevra het nie.
Re rata go leboga Lance le Ivรฉ ka go tsholetsa leina la mHEI grOOtSTE liefdes kwa godimo! Lo emetse HEIMAT ka boikgantsho, mme re motlotlo thata ka lona!
05/08/2026
๐๐ฎ๐ ๐๐ฒ ๐๐ค๐
For every Mattie on and off the field this previous Friday,thank you!Every player gave it their all on the field and deserves the recognition.
Julle het ware Ferocia gees gewys en alhoewel ons nie die beker huis toe gevat het nie,kan ons met trots sรช dat ons tot die laaste minuut baklei het!
Ke a leboga, HEIMAT! Re motlotlo go nna karolo ya lelapa leno.
31/07/2026
๐๐๐๐๐๐ฆ๐ข๐๐ฌ ๐๐ค๐
Academics showed up today and gave a presentation for academic writing and research skills!
Welgedaan aan die sleepies dat julle n verskil kon maak in iemand se akademie vandag.Daar word nie altyd vir hulp gevra nie maar dit word defnentief deur julle angebied!
Ke ka itumelela go e dira ka Setswana se se dirisiwang thata mo NWU le mo Botswana kgotsa ka puo e e tlwaelegileng mo Afrika Borwa fa o rata.
30/07/2026
๐๐๐๐๐ค๐
Canned food day is over and the Matties showed their support.We got alot of donations and we are very thankful for every donation!
Blikkieskosdag is verby, en die Matties het hul ondersteuning gewys. Ons het baie skenkings ontvang, en ons is opreg dankbaar vir elke liewe bydrae. Baie dankie dat julle 'n verskil maak!
Letsatsi la go kgobokanya dijo tsa makotikoti le fedile, mme baMattie ba bontsh*tse tshegetso ya bona. Re amogetse tsotlhe tsotlhe tsotlhe tsa meneelo, mme re leboga moneelo mongwe le mongwe ka tsotlhe dipelo tsa rona. Ke a leboga ka go dira pharologanyo!
29/07/2026
๐๐๐ง๐ง๐ข๐ฌ๐๐ค๐
A big congratulations to our tennis team for making it to the quarterfinals!We are very proud and excited with you.
'n Baie groot geluk aan ons tennisspan met julle plek in die kwartfinaal. Ons is ongelooflik trots op julle en deel in julle opgewondenheid.
Re lebogisa setlhopha sa rona sa tenese ka go fitlhelela dikgaolo tsa kotara. Re motlotlo thata ka lona e bile re itumelela katlego eno le lona. Re lo eleletsa tsotlhe tse di molemo mo motshamekong o o latelang tswelelang lo ntshe tsotlhe mo lebaleng!
29/07/2026
๐๐๐ฌ๐ค๐๐ญ๐๐๐ฅ๐ฅ๐๐ค๐
The basketball season is almost at an end, but there's still three more game to go!
Baie dankie aan elkeen wat ons manne tot dusver ondersteun het. Julle energie en aanmoediging beteken ongelooflik baie vir die span.
A re feletseng sehla ka maatla! Tlang lo re tshegetse gape ka moso, tlisang mowa wa tshegetso, mme lo re thuse go fetsa sehla ka mokgwa o o gaisang. Re solofetse go lo bona koo!
28/07/2026
๐๐ฎ๐ซ ๐๐ฎ๐ซ๐ฉ๐จ๐ฌ๐๐๐ค๐
HEIMAT is more than a residence, it is a place of belonging.
It is where young men are shaped into leaders: grounded in discipline, driven by integrity, and inspired to leave a lasting legacy.
Ons bestaan om 'n tuiste te wees waar elke man die beste weergawe van homself kan word-akademies, sosiaal, persoonlik en as leier.
Ke lefelo le bokaulengwe bo tlhotlheletsang bokgabane, mme go nna wa teng go rotloetsa katlego.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Address
Potchefstroom
2520
Opening Hours
| Monday | 12:00 - 14:00 |
| Tuesday | 12:00 - 14:00 |
| Wednesday | 12:00 - 14:00 |
| Thursday | 12:00 - 14:00 |
| Friday | 12:00 - 14:00 |