NWU Villagers Eerstejaars 2013
Villagers eerstejaars 2013 Hierdie is die official page vir Villagers eerstejaars 2013. Like die page en word deel van ons!
Inligting sal deurgegee word en julle sal 'n idee kan kry van wat ons alles in 2012 aangevang het.
Want your school to be the top-listed School/college in Potchefstroom?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Location
Contact the school
Telephone
Website
Address
Potchefstroom
General information
Voornemende studente wat in woonstelle/studentehuise gaan bly volgende jaar word aangeraai om by die beste Dorpskoshuis -Villagers- aan te sluit.
In 2012 het ons so te al wat 'n rugbyliga is gewen, Basketball gewen, Volleyball gewen en is ook baie kompeterend in sokker, krieket, tennis, swem, and the list goes on! Die eerstejaars atletiek is verrrrrrrr deur ons gewen asook eerstejaars rugby.
Genoeg oor sport, ons KULTUUR het beste vordering gekry die jaar en ons vat dit deesdae baie meer ernstig op as in die verlede.
Ons is aktief betrokke by SJGD (liefdadigheid) regdeur die jaar. Van kleuterskole bou tot die help van minderbevoregdes op 'n daaglikse basis.
Villagers is sekerlik die bekendste vir ons SOSIAAAAAAAAAL!! ons het by verre die meeste aksies en as jy van kuier hou - gaan jy verseker vriende maak-
Ons het hierdie jaar - veral deur 2013 se Prim, Goose- , ook begin om die mense BINNE ons koshuis, wat op watter manier okal swaarkry, te ondersteun. In Villagers ag ons mekaar broers en is daar vir mekaar 24/7.
Cheers Cheers
Villagers!!!!!!!!
Vir enige verdere informasie kontak my , Pieter Griesel by 0795172098
Kantoor: 018 299 2838