04/11/2020
NSFAS beurs gekanselleer? Ons wil jou help! - AfriForum Jeug
Die National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) het 5 000 studente onlangs in kennis gestel dat hulle hul beurse verloor omdat hulle na bewering vals inligting in hul beursaansoeke ingesluit het. AfriForum Jeug se regspan verteenwoordig tans ’n groep studente wat ons genader het vir help nadat h...
30/08/2017
Die proses van de-PUK-ifikasie het begin.
16/05/2017
Akkreditasiekrisis! Die waarheid maak saak.
Moenie dat die “pyplyn”-belofte van prof. Kgwadi jou flous nie. Jy GAAN beïnvloed word.
Krisisvergadering
Datum: Woensdag, 17 Mei 2017
Tyd: 18:00
Plek: Gereformeerde Studentekerk, Silwerstraat.
Red jou graad. Wees daar.