Educare Naskoolsentrum
Registrasie vir 2025 nou oop..π©π»βπ«π§©π
Beperkte hoeveelheid spasie.. Registreer nou om jou plekkie te boek vir 2025..
Vir meer inligting kontak Naline 0712868788
EDUcare Nasorg
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from EDUcare Nasorg, Education Website, 5 Gerrit Dekker Street Potchefstroom, Potchefstroom.
20/08/2023
Educare Nasorg
Regs van die ovaal krieketvelde gelee van Gimmies. Op Kukua Co Works gronde.
Nasorg met n verskil. Gr 8-12 leerders welkom!
Vir meer inligting kontak 0712868788
πππππππππππππππ
20/08/2023
EDUcare Nasorg
N Tuiste vir jong mense om akademies te presteer.
Ons is reg oorkant die krieketvelde van Gimmies skool. Gelee op Kukua Co Works gronde.
Ons bied hulp aan Gr 8-12 leerders.
Educare lewer die volgende diens..
1. Toesig in n rustige, en veilige lokaal.
2. Bied hulp met akademie.
3. Wifi onbeperk vir leerders
4. Ons het 24/7 krag by die lokaal.. (beurtkrag nie n verskoning).
5. Ekstra klasse in vakke wat leerders sukkel. (Wiskunde is Addisonele koste)
Vir meer inligting kontak Naline 0712868788
20/08/2023
Educare Nasorg Sentrum π
Ons is reg oorkant die krieket oval van Gimmies geleΓ« by Kukua Co Works.
Die nasorg is in n rustige, veilige omgewing. Waar leerders gerus kan voel, en hard kan leer, presteer vir akademie.
Ons bied nasorg vir Gr 8 - 12 leerders in klein groepies aan.
Bied hulp aan met:
Huiswerk
Leerwerk
Toesprake en take
Ons bied ook ekstra individuele klasse aan in nodige probleem areas.
Kontak ons gerus op 0712868788
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Potchefstroom
2520