Fralumni Framesby

Fralumni Framesby Offisiële blad van Hoërskool Framesby se geregistreerde Alumni. Offisiële blad vir Hoërskool Framesby se geregistreerde Alumni. (www.foreverfriday.co.za)

Hierdie blad word bestuur en geadministreer deur Hoërskool Framesby se geoktrooieerde bemarkingsmaatskapy, Forever Friday.

10/11/2016

ANOTHER INSPIRED BRAND EX*****ON COMPLETED.
Baseline Brand identity design,Social media design, and set-up,
Web design and development,SEO and online integration for House Haven Guest House.
Choose Forever Friday for your Baseline Brand Identity Design. Contact us on 041 373 0427 | [email protected] or visit our website www.foreverfriday.co.za.

27/06/2016
25/06/2016

Hoërskool Framesby het 'n hart vir die gemeenskap en bou weekliks aan hoop en borrelende inspirasie deur die passievolle Framesby Filantrope. Loer na ons video!

Hoërskool Framesby Alumni verwelkom Hein Barnard (1968 -1973) as geregistreerde lid tot ons unieke netwerkplatform.
14/06/2016

Hoërskool Framesby Alumni verwelkom Hein Barnard (1968 -1973) as geregistreerde lid tot ons unieke netwerkplatform.

Hoërskool Framesby Alumni verwelkom Paul Brand (1969 -1973) as geregistreerde lid tot ons unieke netwerkplatform.
14/06/2016

Hoërskool Framesby Alumni verwelkom Paul Brand (1969 -1973) as geregistreerde lid tot ons unieke netwerkplatform.

Hoërskool Framesby Alumni verwelkom Wouter Bornman (1977 -1982) as geregistreerde lid tot ons unieke netwerkplatform.
14/06/2016

Hoërskool Framesby Alumni verwelkom Wouter Bornman (1977 -1982) as geregistreerde lid tot ons unieke netwerkplatform.

25/05/2016

Framesby Alumni ONTWAAK! Moenie die voorregte van geregistreerde Fralumni misloop nie. Sluit vanjaar aan en ontvang lewenslank GRATIS LIDMAATSKAP. Epos ons met u besonderhede en ons stuur al die inligting vir u in 'n blits!

17/05/2016

Hoërskool Framesby handhaaf en bou vir 50 jaar aan ongekende akademiese standaarde. Beleef ons wêreld van AKADEMIE in afrikaans!

Hoërskool Framesby Alumni verwelkom Christo van der Merwe (1979 -1983) as geregistreerde lid tot ons unieke netwerkplatf...
12/05/2016

Hoërskool Framesby Alumni verwelkom Christo van der Merwe (1979 -1983) as geregistreerde lid tot ons unieke netwerkplatform.

Fantasia Alumni koorlede word uitgenooi om Maandagaand; 25 April 2016 'n massakoor oefening by te woon in Framesby skool...
21/04/2016

Fantasia Alumni koorlede word uitgenooi om Maandagaand; 25 April 2016 'n massakoor oefening by te woon in Framesby skoolsaal vanaf 17:00 - 19:00. Daar is weer op Donderdagaand; 28 April 'n oefening vanaf 17:00 totdat almal gereed is vir die Finesse Kultuuraand op 29 April 2016. Kaartjies vir bywoning van die geleentheid beloop R120 per persoon. Dit is 'n formele aangeleentheid en vorm deel van ons 50 jaar vieringe. Kontak Clint Garbers, vir verdere navrae by [email protected].

Alumni word hartlik uitgenooi om die eerste tuiswedstryd teen Daniël Pienaar op 23 April te Framesby sportgronde by te w...
21/04/2016

Alumni word hartlik uitgenooi om die eerste tuiswedstryd teen Daniël Pienaar op 23 April te Framesby sportgronde by te woon. GEREGISTREERDE ALUMNI kan hul sitplek langs die veld onder 'n gazebo bespreek teen 22 April 2016 by [email protected].

Is jy 'n oudskolier van die Hoërskool Framesby? Registreer vandag by Fralumni en koester die mooiste herinneringe! Heelw...
19/04/2016

Is jy 'n oudskolier van die Hoërskool Framesby? Registreer vandag by Fralumni en koester die mooiste herinneringe! Heelwat voordele vir geregistreerde Alumni!!! Vir meer inligting epos [email protected] of skakel 041 373 0427.

Address

Cornelia Laan
Port Elizabeth
6000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fralumni Framesby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Fralumni Framesby:

Shortcuts

Share

Category