10/02/2026
Ek is so trots op jou Lincoln. Nr 1 in die land met die beste afstand in jare. Net jammer hulle maak fout met skool. My kind toebjy begin het as die skaam seuntjie het gesien jy wil hard werk. En kyk nou. Niemand het oor die jare harder as jy gewerk nie. Vakansies Sondae naweke. Deur trane en medeloosheid het jy gesweet.
En nou is die wereld aan jou voete. Well done. Ons almal is trots op jou. Dankie oom Charlie. Jy is n super coach.