PronkPraatjies Toesprake & Afrigting - Kristi Kirstein

PronkPraatjies Toesprake & Afrigting - Kristi Kirstein

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from PronkPraatjies Toesprake & Afrigting - Kristi Kirstein, Tutor/Teacher, Polokwane.

25/05/2026

📣 VRYSTAAT ATKV SEMI-FINAAL 📣

Baie geluk aan Beate De Waal (Graad 5) wat deurgedring het na die semi-finale rondte van die ATKV uitdunne. Sy het op Vrydag, 22 Mei deelgeneem aan die ATKV Semi-finale rondte wat aangebied is by Welkom Primêre Skool Naudeville! 🎤✨

Beate, ons is ongelooflik trots op jou! Jou entoesiasme, passie en jou groot glimlag is aansteeklik!😁

Om tot by ‘n semi-finaal deur te dring, is ‘n besondere prestasie en dit is ‘n voorreg om deel te kan wees van jou spreekreis!🌟

*Foto is gelaai met die nodige toestemming

19/05/2026

🎭🏆 OSIES GOT TALENT! 🏆🎭

Baie geluk aan ✨Amieke Bornman✨ en ✨Rayden Espach✨ wat vanaand behoorlik geskitter het by Osies Got Talent!🌟🎤

Hulle stap weg as wenners van:
🥇 Beste Drama &
🏆 Algehele Wenners van die aand

Die verhoog het vanaand beslis aan julle behoort!🎬🤩 Ons is baie trots op julle!🙌

*Foto is gelaai met toestemming van betrokke ouers en leerders

Photos from PronkPraatjies Toesprake & Afrigting - Kristi Kirstein's post 15/05/2026

🌟 LIMPOPO ATKV SEMI-FINAAL 🌟

Baie geluk aan ons leerders wat vandag deelgeneem het aan die ATKV Semi-finale rondte by Hoërskool Nylstroom! 🎤✨

📣Fourie Van Wyk – Graad 12
van Hoërskool Pietersburg

📣Enriko Enslin – Graad 11
van Hoërskool Pietersburg

📣Tiane Strydom – Graad 8
van Hoërskool Hans Strijdom

📣Leahlien Davey – Graad 4
van Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle se harde werk, voorbereiding en passie vir redenaars. Dit is vir ons ‘n voorreg om deel van julle spreekreis te wees!🙌

*Alle betrokke ouers en leerders het toestemming gegee vir die plaas van foto’s

15/05/2026

📣GAUTENG-WES ATKV SEMI-FINAAL 📣

Baie geluk aan Corrie Kirsten van Laerskool Fochville wat vandag deelgeneem het aan die ATKV Semi-finale rondte in Linden! 🎤

Om tot by ‘n semi-finaal deur te dring, is ‘n besondere prestasie! Ons is bevoorreg om met so ‘n talentvolle spreker te kan werk. Baie trots op jou!🌟

*Foto is gelaai met die toestemming van die ouer en leerder

Photos from PronkPraatjies Toesprake & Afrigting - Kristi Kirstein's post 22/04/2026

Dit was weer 'n groot voorreg om by die ATKV Redenaars se Limpopo-Noord uitdunne te kon beoordeel hierdie jaar✍️ Die talent kook hier in die Noorde van ons land!🔥

Photos from PronkPraatjies Toesprake & Afrigting - Kristi Kirstein's post 25/03/2026

Baie geluk aan Lumicke Groenewald wat vanaand gekroon is as Mej PHS en die wenner is van die beste eie inisiatief. PronkPraatjies Toesprake & Afrigting - Kristi Kirstein was betrokke met die skryf van haar eie inisiatief.
Ons is baie trots op jou!

*Foto is geplaas met die toestemming van die betrokke ouers en leerder.

18/03/2026

Baie geluk aan Mieke Albertyn van Hoërskool Piet Potgieter wat die Senior Redenaars gewen het by hulle Interhuis op 18 Februarie 2026. Ons is baie trots op jou!

*Foto is opgelaai met die toestemming van die ouer en leerder.

13/03/2026

Baie geluk aan een van ons spanredenaars-spanne wat A+ verwerf het by die Veritas Spanredenaarskompetisie by Hoërskool Pietersburg op 3 Maart 2026. Afrigting en toespraak deur PronkPraatjies Toesprake & Afrigting - Kristi Kirstein

* Foto is opgelaai met die toestemming van al die betrokke ouers en leerders.

Photos from ATKV's post 22/01/2026

Bespreek jou ATKV redenaarstoespraak vandag nog🗣️📣💬

❗️Beperkte spasie om kwaliteit te verseker❗️

Want your school to be the top-listed School/college in Polokwane?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address

Polokwane
0699