Bemeester Wetenskap - Met Helana Erlank

Bemeester Wetenskap - Met Helana Erlank Ek deel graag alles en nog meer oor Fisiese Wetenskappe. Ek het 'n groot passie en liefde vir die vak en hoop om dit oor te dra aan julle elkeen.

Graad 12 - Arbeid (Les 1)
27/02/2025

Graad 12 - Arbeid (Les 1)

Inleiding tot Arbeid

Graad 10 Klastye 1 Februarie 🧪👩‍🔬
29/01/2025

Graad 10
Klastye 1 Februarie
🧪👩‍🔬

06/01/2025

My gunsteling wenke vir jou Wetenskapjaar in 2025🧪😀

Graag deel ek net bietjie meer van myself en my passie agter Bemeester Wetenskap. Ek het die voorreg gehad om wonderlike...
24/10/2024

Graag deel ek net bietjie meer van myself en my passie agter Bemeester Wetenskap.

Ek het die voorreg gehad om wonderlike Fisiese Wetenskap onderwysers te kon hê op skool. Ek het by hulle ń groot passie ontdek vir die vak en om eendag dit ook so mooi te kon oordra. Wetenskap is regtig prakties om ons elke dag en dis lekker, dit is nie iets wat ons moet intimideer nie.

Ek het BSc Chemie gaan studeer na skool en is op 20 getroud met my man Gustav Erlank. Ons is dankbaar om vandag vier kindertjies te hê wat ons grootste passie en trots is bo alles.

Om ń mamma te wees vir hierdie kinders is my eerste groot prioriteit, maar daarmee saam is dit vir my heerlik om kinders te kan help wat voel hulle het ń leemte in die vak.

Ek wil graag met Bemeester Wetenskap sommer net videos, vraestelle, idees en wenke deel wat kinders kan help om nog beter te vaar in die vak.

Ek hou styf duim vas vir julle elkeen se eindeksamen
Wetenskap Groete
🧪👩‍🔬

Organiese Chemie (Opsomming van Reaksies😄)
22/10/2024

Organiese Chemie (Opsomming van Reaksies😄)

Organiese Chemie les 3 (Reaksies😄)
07/10/2024

Organiese Chemie les 3 (Reaksies😄)

Organiese Chemie les 2 (Fisiese eienskappe van Organiese molekules) 👩‍🔬
02/10/2024

Organiese Chemie les 2 (Fisiese eienskappe van Organiese molekules) 👩‍🔬

Inleiding tot Organiese Chemie, een van my gunsteling onderwerpe😃 ⚛️ 🧪
01/10/2024

Inleiding tot Organiese Chemie, een van my gunsteling onderwerpe😃 ⚛️ 🧪

Aandag Matrieks: Eindeksamen is net ‘n paar weke weg. Ek gaan elke week 2/3 klasse aanbied om sodoende deur die hele sil...
24/09/2024

Aandag Matrieks: Eindeksamen is net ‘n paar weke weg. Ek gaan elke week 2/3 klasse aanbied om sodoende deur die hele sillabus te wees in 6 weke.
Sien asseblief volgende week se temas met tye. 😃

Graad 8/9. Hierdie is verskriklike belangrike konsepte oor die periodieke tabel wat julle moet verstaan voordat ons kan ...
18/09/2024

Graad 8/9. Hierdie is verskriklike belangrike konsepte oor die periodieke tabel wat julle moet verstaan voordat ons kan aangaan met verbindings en meer ingewikkelde chemiese reaksies. Kyk uit vir die volgende video oor hoe ons verbindings (maklik) maak. 😀

Address

Polokwane
Polokwane

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bemeester Wetenskap - Met Helana Erlank posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category