Noag se Arkie PCS

  • Home
  • Noag se Arkie PCS

Noag se Arkie PCS Welkom by Noag se Arkie waar elke kleuter se geestelike , emosionele en akademiese ontwikkeling ons

🌸 Gelukkige Sekretaressedag! 🌸Baie dankie vir jou harde werk, geduld en die manier waarop jy alles altyd so mooi bymekaa...
03/09/2025

🌸 Gelukkige Sekretaressedag! 🌸
Baie dankie vir jou harde werk, geduld en die manier waarop jy alles altyd so mooi bymekaar hou. Jou glimlag en ondersteuning maak elke dag ligter en makliker. Vandag vier ons jou – want sonder jou sou die wiele nie so glad rol nie. 💐✨

26/08/2025

🐮🐑🐔 Uitstappie Pret! 🐴🌾

Ons maatjies het die lekkerste dag beleef op ons plaasdiere-uitstappie!
Hulle het geleer hoe boerdery werk, self diere gesien, gehoor én aangevat – en natuurlik sommer baie gelag en gespeel. 🎉

By ons glo ons dat leer nie net in die klas gebeur nie, maar ook deur belewenisse wat die wêreld vir kinders oopmaak. 🌍💡
’n Groot dankie aan Udolpho wat die dag spesiaal gemaak het! ❤️

Baie geluk met jou verjaarsdag
13/08/2025

Baie geluk met jou verjaarsdag

11/08/2025
🌸💐 Geseënde Vrouedag! 💐🌸Vandag vier ons elke vrou (💕 ma’s, 👵 oumas, 👩‍🏫 juffrouens, 🌟  en dogters) – wat met liefde, ged...
09/08/2025

🌸💐 Geseënde Vrouedag! 💐🌸

Vandag vier ons elke vrou (💕 ma’s, 👵 oumas, 👩‍🏫 juffrouens, 🌟 en dogters) – wat met liefde, geduld en krag ’n verskil maak in ons lewe.

Mag julle dag gevul wees met 🌞 vreugde, 🌹 waardering en die wete dat julle onmisbaar is. Dankie dat julle harte vol liefde en hande vol omgee elke dag ons wêreld mooier maak.

Wenners!! 🥇Ons Jay du Plessis-aand was ’n reuse sukses!!Baie geluk aan die leerders wat die pryse gewen het met kaartjie...
05/08/2025

Wenners!! 🥇

Ons Jay du Plessis-aand was ’n reuse sukses!!
Baie geluk aan die leerders wat die pryse gewen het met kaartjieverkope

Meeste kaartjieverkope:
🥇 1ste plek: Xander van Aswegen
🥈 2de plek: Anke Wilson

🥁🏆 Die Graad 7’s het die kroon gesteel!
Hulle is die klas wat die meeste kaartjies verkoop het én die meeste geld ingesamel het en hulle word beloon met ’n Gold Reef City-uitstappie! 🎢🎉

Dankie aan elke ouer, leerder en ondersteuner – julle het dit moontlik gemaak! 💛

23/07/2025

Klein handjies, groot drome
Kwartaal 3 - mag jy vol leer, lag en liefde wees

Sterkte vir kwartaal 3
22/07/2025

Sterkte vir kwartaal 3

Address

40 Schilbachstreet

9585

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27797806611

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noag se Arkie PCS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your school to be the top-listed School/college?

Share