Pacaltsdorp Primêre Skool

Pacaltsdorp Primêre Skool •Gestig 1837 • Staatskool sedert 1973
•Pacaltsdorp, George
•Trots Pacaltsdorp, trots PPS 💫
💙

Pacaltsdorp Primêre Skool is geleë in George en het tans 'n leerdergetal van +/- 1200 leerders. Die skool se leuse is "Steeds Werksaam"en sy visie is om te strewe na 'n skool van uitnemendheid. Die skool het ook 'n ryk tradisie om die opvoeding van leerders eerste te stel.

Gelukkige Sekkie-dag aan Juf. Barnard en Mnr. Junies! 💙Baie dankie vir julle harde werk en vriendelikheid.Julle speel ’n...
02/09/2026

Gelukkige Sekkie-dag aan Juf. Barnard en Mnr. Junies! 💙

Baie dankie vir julle harde werk en vriendelikheid.
Julle speel ’n belangrike rol in die daaglikse funksionering van ons skool en staan altyd gereed om te help waar nodig.

Ons waardeer alles wat julle agter die skerms doen om ’n verskil in die lewens van ons personeel, leerders en ouers te maak.

Baie dankie ✨

💙

Veels geluk aan Mnr. Sauls wat vandag sy verjaarsdag vier. ✨🎈  💙
02/09/2026

Veels geluk aan Mnr. Sauls wat vandag sy verjaarsdag vier. ✨🎈

💙

Eerste dag van lente en Oom Norman het vandag ons Graad R-leerders geleer om te plant. 🌱🌺  💙
01/09/2026

Eerste dag van lente en Oom Norman het vandag ons Graad R-leerders geleer om te plant. 🌱🌺

💙

Lentedag by PPS 🌺Baie dankie aan Me. Saaiman vir die heerlike cupcakes waarmee sy ons onderwysers bederf het, en aan ons...
01/09/2026

Lentedag by PPS 🌺

Baie dankie aan Me. Saaiman vir die heerlike cupcakes waarmee sy ons onderwysers bederf het, en aan ons onderwysstudente vir die spesiale aflewering! 🧁🌸

’n Geseënde nuwe seisoen aan elkeen!

💙

🎉 THANK YOU! 🎉Thank you to everyone who supported our ticket sales for our Vibe & Chill! 🫶🏽🔥 We are officially SOLD OUT!...
31/08/2026

🎉 THANK YOU! 🎉

Thank you to everyone who supported our ticket sales for our Vibe & Chill! 🫶🏽

🔥 We are officially SOLD OUT! 🌺

We can’t wait to see everyone there for an amazing time! 🎶✨

Baie dankie aan Oom Ronald wat vanoggend die Woord tydens ons saalbyeenkoms gebring het.Oom Ronald is ’n baie spesiale p...
31/08/2026

Baie dankie aan Oom Ronald wat vanoggend die Woord tydens ons saalbyeenkoms gebring het.

Oom Ronald is ’n baie spesiale persoon in ons leerders se lewens. Hy besoek weekliks die Grondslagfase en bied Bybellesse aan ons leerders.

Vandag het Oom Ronald met die leerders gesels oor sonde en ongehoorsaamheid, en hoe God nie wil hê dat ons verkeerde dinge moet doen nie. 🤍

Maar Jesus se liefde is so wonderlik!
Hy vergewe ons.
Deur daagliks te bid en die Bybel te lees, kan ons leer wat reg en verkeerd is en nader aan God leef. 🙏📖

Baie dankie Oom Ronald, vir die waardevolle rol wat u in ons leerders se lewens speel.
Ons waardeer u!

💙

Veels geluk aan Juf. Hamad met haar verjaarsdag vandag! ✨  💙
31/08/2026

Veels geluk aan Juf. Hamad met haar verjaarsdag vandag! ✨

💙

28/08/2026

Ons is ongelooflik trots op Mnr Langfred, wat as Eerste Naaswenner aangewys is in die kategorie Excellence in Teaching Natural Sciences by die National Teaching Awards! 🧑🏻‍🔬🧪🔬

Baie geluk Mnr. Langfred!
PPS is trots op jou! 👏🏼

💙

28/08/2026

From the one and only… DJ MASOODAH! 👏🏼🔥

A huge THANK YOU to everyone for your incredible support so far!
We truly appreciate each and every one of you.
🌺🌿

We can’t wait to see you all on 12 September for an unforgettable Vibe & Chill! ✨🎶

🚨 Get your tickets now before they’re gone!

🎟️👇🏽

https://www.quicket.co.za/events/362990-vibe-

🚨 Only 54 online tickets left online! 🔥🎟️ 11 tickets available at our school.⚠️ This is a limited-capacity event.Once ti...
26/08/2026

🚨 Only 54 online tickets left online! 🔥
🎟️ 11 tickets available at our school.

⚠️ This is a limited-capacity event.
Once tickets are sold out, there will be no more available!

12 September 2026 | 11am – 8pm

🎟️ Get yours now:
https://www.quicket.co.za/events/362990-vibe-chill-5th-edition/ #/

Address

Mission Street
Pacaltsdorp

Telephone

+27448782019

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pacaltsdorp Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pacaltsdorp Primêre Skool:

Share