Labori Oud Studente Bond

Labori Oud Studente Bond

Share

Labori Oud Studente Bond is 'n bladsy vir alle oud Labori en Handelskool Leerlinge.

Inligting oor die Oud Studente Bond, sal op gereelde basis op die bladsy gepos word.

17/01/2025

Hoërskool Labori in die Paarl het hul beste matriekslaagsyfer van die afgelope drie jaar gevier en spog met 'n 98,1%. Hiérdie syfers is 'n 4,1% verhoging van 2023 en 'n 0,4% verhoging van 2022 (97,7%) se slaagsyfer.

🔗 LEES MEER HIER: https://shorturl.at/k5X8S

Mnr Batt Afskeid 19/11/2024

Ons neem finaal afskeid van mnr Batt volgende week. Hier is jou laaste kans om dankie te sê/staaltjie te vertel. Vul asb jou boodskap in op die vorm. Ons gaan als uitprint en bind.

Mnr Batt Afskeid As jy ‘n afskeidsboodskap of staaltjie het wat jy wil vertel, vul asb die volgende in.

Photos from Labori Oud Studente Bond's post 29/07/2024

14 Augustus - Interskole Spuraand by Pasadena Spur. Alle ouers en oud-skoliere is welkom.

01/02/2024
Photos from Labori Oud Studente Bond's post 27/01/2024

Kom ondersteun ons leerders deur jou kar te laat was vanoggend tussen 08:00-12:00 by Bethel Sportgronde!

26/01/2024

Kom ondersteun ons leerder môre deur jou kar te laat was by Bethel sportgronde!

25/01/2024

Kom ondersteun ons leerders Saterdagoggend tussen 08:00-12:00. Kom was jou kar by Bethel sportgronde!

Want your school to be the top-listed School/college in Paarl?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address

Gimnasium Straat
Paarl
7646