08/10/2026
Baie geluk aan ons hoofleiers van 2027!
Ons is ongelooflik trots op julle en sien uit daarna om saam met julle hierdie nuwe hoofstuk aan te pak. Mag julle leierskap, toewyding en spanwerk ’n positiewe verskil by Labori maak.