Tots & Tods Kleuterskool

Tots & Tods Kleuterskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tots & Tods Kleuterskool, Education, Reitz str 50, Paarl.

🌱 Little beginnings, beautiful becoming
🧸 Play • discover • grow
🤍 Nurturing the magic of childhood
whilst inspiring a love for learning.
🌈Speel-speel leer ons saam.
🐣4 maande - 5 jaar.
👶🏼Klein klassies- GROOT aandag.

05/10/2026

🍕👩‍🍳 Ons het die vakansieprogram afgesluit met ’n bietjie Little Chefs-magic!🧑🏼‍🍳👩🏾‍🍳Van deeg rol tot “toppings” strooi – die laaste dag was propvol pret, lag en natuurlik…
lekker pizza! 🤭🍕

02/10/2026

🧸💕 Vandag was propvol knuffels, giggels en piekniekpret! 🧺🍭Ons Teddiebeer Piekniek was ’n dag vol sagte maatjies, lekker kos en groot glimlaggies! 🐻💛

01/10/2026

🧪🔬 Klein wetenskaplikes in wording!
Vandag het ons bietjie geëksperimenteer, ontdek en natuurlik hope pret gehad!
Wie weet…
dalk sit die volgende Albert Einstein in ons klas! 🤓🧑🏽‍🔬👩🏻‍🔬

29/09/2026

🎨🌈Kreatiwiteit was vandag tot die uiterste getoets!
Van kleurvolle handjies tot verfspatsels oral — ons het behoorlik Kreatiewe Morsdag gevier! 🎨🖌️💦

28/09/2026

🦖🦕Dinosourus-ontdekkers in aksie!
Ons maatjies het hul eerste dag van die vakansieprogram vol pret, avontuur en dinosourus-opwinding geniet! 🦖🌿🥚💚

Baie dankie aan Rugga Roots vir ’n kwartaal vol rugbypret! 🏉✨ Ons rugbymanne is nou gereed vir die vakansie met hul nuwe...
18/09/2026

Baie dankie aan Rugga Roots vir ’n kwartaal vol rugbypret! 🏉✨
Ons rugbymanne is nou gereed vir die vakansie met hul nuwe rugby-tee’s, Morné Steyn beter oppas.😎😂

A huge thank you to Rugga Roots for a term filled with rugby fun! 🏉✨
Our little rugby stars are now holiday-ready with their new rugby tees — who knows, maybe Morné Steyn better watch out! 😎😂

Address

Reitz Str 50
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27824472631

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tots & Tods Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Tots & Tods Kleuterskool:

Shortcuts

Share