17/08/2026
πΈπΌ Blomme-tema by Tots & Tods! π·π
Ons Arende het die wonderlike wΓͺreld van blomme ontdek! π±πΈ
Ons het geleer van verskillende kleure, vorms en hoe blomme groei, terwyl ons deur speel, kuns en praktiese aktiwiteite geleer en ontdek het. π
Klein handjies, groot ontdekkings en hope pret! ππΌ
Tots & Tods Kleuterskool
πΈ Waar klein hartjies se groot drome begin.
17/08/2026
πΈπΌ Blomme-tema by Tots & Tods! π·π
Ons Duiwe het die wonderlike wΓͺreld van blomme ontdek! π±πΈ
Ons het geleer van verskillende kleure, vorms en hoe blomme groei, terwyl ons deur speel, kuns en praktiese aktiwiteite geleer en ontdek het. π
Klein handjies, groot ontdekkings en hope pret! ππΌ
Tots & Tods Kleuterskool
πΈ Waar klein hartjies se groot drome begin.
17/08/2026
πΈπΌ Blomme-tema by Tots & Tods! π·π
Ons Mossies het die wonderlike wΓͺreld van blomme ontdek! π±πΈ
Ons het geleer van verskillende kleure, vorms en hoe blomme groei, terwyl ons deur speel, kuns en praktiese aktiwiteite geleer en ontdek het. π
Klein handjies, groot ontdekkings en hope pret! ππΌ
Tots & Tods Kleuterskool
πΈ Waar klein hartjies se groot drome begin.
07/08/2026
ππ¦π Hier kruip, vlieg en ontdek ons! πΌ
Hierdie week duik ons by Tots & Tods Kleuterskool in die wonderlike wΓͺreld van insekte! πΏ
Ons kleuters gaan op 'n prettige avontuur om meer te leer oor:
π Liewenheersbesies
π¦ Skoenlappers
π Bye
π Miere
π·οΈ En nog baie ander klein goggas!
Deur stories, kuns, sensoriese spel en praktiese aktiwiteite ontwikkel ons nuuskierigheid, taalvaardighede en 'n liefde vir die natuur.
π By Tots & Tods glo ons dat die grootste ontdekkings dikwels by die kleinste dingetjies begin.
π Waar klein hartjies se groot drome begin.
07/08/2026
πππ Wat 'n lekker Bok Vrydag! πππ
Ons het vandag ons Springbok-gees by Tots & Tods Kleuterskool geniet! πΏπ¦
Van groen-en-goud uitrustings tot groot glimlagte β dit was 'n dag vol pret, spanbou en trots.
Go Bokke! πππ
π
05/08/2026
π Soek jy nog die regte plekkie vir jou kleinding? π
Dis nooit te laat om jou kind by 'n liefdevolle, veilige en stimulerende kleuterskool aan te sluit nie.
By Tots & Tods Kleuterskool bied ons:
β¨ Klein klasse met persoonlike aandag
β¨ Speelgebaseerde leer
β¨ Christelike waardes
β¨ Weeklikse Kinderkinetika
β¨ 'n Omgewing waar elke kind kan speel, leer en groei
πΌ Beperkte plekke is nog beskikbaar!
π Paarl
π SunΓ© Louw β 064 827 1103
Tots & Tods Kleuterskool
π Waar klein hartjies se groot drome begin.
04/08/2026
Tots en Tods se ARENDE klassie het die Wilde Diere tema omtrent geniet.
04/08/2026
Tots en Tods se MOSSIES klassie het die Wilde Diere tema omtrent geniet.
04/08/2026
Tots en Tods se DUIWE klassie het die Wilde Diere tema omtrent geniet en in elke aktiwiteit met oorgawe deelgeneem.
29/07/2026
βοΈ Winter by Tots & Tods! βοΈ
Brrr... dis winter! π§£π§€
Tema Winter: Ons het saam die wonder van die winterseisoen beleef. Ons gesels oor koue weer, warm klere, warm drankies en hoe ons onsself gesond en warm hou.
Deur stories, kuns, liedjies en speel-leer aktiwiteite maak ons winter sommer baie lekker! π