Ekstra rekeningkunde klasse

Ekstra rekeningkunde klasse

Share

Rekeningkunde klasse vir Gr8-12, in die Paarl omgewing.

27/01/2022

Klasse begin weer volgende week 31 Januarie! Skakel my gerus vir meer besonderhede oor die beskikbare klastye.

22/09/2021

Spesiale vakansie sessies word aangebied vir matriekleerders. Maak seker jy is reg om jou beste punt vir Rek te behaal in die komende matriekeksamen.

Klasse beskikbaar Vanaf 4 - 8 September.

Skryf in vir een oggend sessie van 4 ure. Ons gaan fokus op al die probleem areas. Slegs 4 leerders per sessie om te verseker kwaliteit aandag word aan elke leerder gegee.

18/09/2021

Ek bied ekstra rekeningkunde klasse aan vir gr8-12. Van Maandae tot Saterdae. Groeps en individuele klasse is beskikbaar. Kontak my gerus vir meer inligting...🤓

Want your school to be the top-listed School/college in Paarl?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address

Paarl
7646

Opening Hours

Monday 14:00 - 19:00
Tuesday 14:00 - 19:00
Wednesday 14:00 - 19:00
Thursday 14:00 - 19:00
Friday 14:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 14:00