11/09/2026
Juf. Bezuidenhout het ingeskryf vir 'n kompetisie en moes raai hoeveel sokker b***e in die Kia Carens kar was.
Sy het op die kop 33 reggeraai en het dit voorreg gehad om die b***e aan 5 verskillende skole / organisasies te skenk waarvan Saturnus een van die skole was.