SwartSkaap Dramaskool

SwartSkaap Dramaskool 'n Kreatiwe benadering tot 'n beter selfbeeld vir jou kind. Spraak, beweging, improvisasie en nog vel

Swartskaap het n heerlike, kreatiewe middag gehad ten spyte van die Klein Karoo se hitte!
27/10/2015

Swartskaap het n heerlike, kreatiewe middag gehad ten spyte van die Klein Karoo se hitte!

20/10/2015

Improvisasie

Yeah!!!! Hope pret terwyl ons speel-speel leer!!!
20/10/2015

Yeah!!!! Hope pret terwyl ons speel-speel leer!!!

12/10/2015

More is die groot dag! Sien al die Laerskool skapies 15:00 en die ouer skapies 16:00!!!!!

07/10/2015

Klasse begin eerskomende Dinsdag (13 Oktober). Gr4-7 is van 15:00-15:50 en Gr8-12 is van 16:00-16:50. Ons is in Moedergemeente se CJV-saal, gebruik ingang regoorkant Wilck Spar.

16/09/2015

15 Oktober 2015 begin klasse vir die 4de kwartaal. Die tye en venue sal binnekort bevestig word. Inbox asb. vir enige navrae.

Address

Oudtshoorn

Telephone

0769311761

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SwartSkaap Dramaskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to SwartSkaap Dramaskool:

Shortcuts

Share

Category