OuerAand

OuerAand 'n Non-judgement spasie waar ouers en onderwysers kan raad vra of stories deel.

Onderwysers het ook terugvoering van ouers af nodig. Studies wys dat kommunikasie tussen leerders, ouers, en onderwysers...
24/03/2024

Onderwysers het ook terugvoering van ouers af nodig. Studies wys dat kommunikasie tussen leerders, ouers, en onderwysers verbeter die leerproses.

Until recently, many teachers only got one word of feedback a year: "satisfactory." And with no feedback, no coaching, there's just no way to improve. Bill Gates suggests that even great teachers can get better with smart feedback -- and lays out a program from his foundation to bring it to every cl...

23/03/2024

Daar is so baie vrae wat ouers en onderwysers vir mekaar het. Hierdie page se doel is om as 'n non-judgement spasie te dien waar hierdie vrae gevra en beantwoord kan word.

Onthou asseblief dat geen haatspraak, boelie gedrag, of verkleinering geduld sal word in die posts en comments.

Kom ons ondersteun mekaar en leer saam om die saadjies van die toekoms te versorg.

Address

Orkney
2621

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OuerAand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to OuerAand:

Shortcuts

Share