Noord-Kaap Laerskool

Noord-Kaap Laerskool No additional information

14/05/2026

Die vrou wat na bewering haar suster in Bellville onthoof het, het Dinsdag geweier om in die vangwa te klim wat haar hof toe moes neem, en het ook na bewering die polisieman wat haar moes vervoer voor die bors gegryp.

๐Ÿ“Œ LEES MEER: https://brnw.ch/21x2rMx

09/10/2025

I gained 359 followers in the past 90 days! Thank you all for your continued support. I could not have done it without you. ๐Ÿ™๐Ÿค—๐ŸŽ‰

Alle Gr 7 leerders van Noord-Kaap Laerskool moet asseblief more, 27 Maart 2024, om 11 uur by die skool byeenkom om deeln...
26/03/2024

Alle Gr 7 leerders van Noord-Kaap Laerskool moet asseblief more, 27 Maart 2024, om 11 uur by die skool byeenkom om deelname aan die begrafnis van Luandre te bespreek en te finaliseer. Baie dankie. Sien julle more...

03/04/2022

Noord-Kaap Laerskool te Olifantshoek is dringend opsoek na 2 Grondslagfase opvoeders, om diens te aanvaar vanaf 5 April 2022 tot Desember 2022.

U is welkom om al die nodige dokumente o.a.
Curriculum Vitae, Gesertifiseerde afskrifte van u kwalifikasies, Identiteitsdokument en SACE Sertifikaat te rig vir aan mnr J. Vries, waarnemende prinsipaal, by epos adres: [email protected]

Ons sien daarna uit om as deel van ons dinamiese span te ontvang.

29/01/2022
Noord-Kaap Laerskool te Olifantshoek, is dringend opsoek na 'n Grondslagfase Onderwyser. Indien u aan onderstaande krite...
11/01/2022

Noord-Kaap Laerskool te Olifantshoek, is dringend opsoek na 'n Grondslagfase Onderwyser. Indien u aan onderstaande kriteria voldoen, staan dit u vry om so spoedig moontlik aansoek te doen vir hierdie vakante betrekking.

Ouers neem asseblief kennis van die volgende : Genomineerde kandidate vir ons SBL - verkiesing wat more, Maandag 29 Maar...
28/03/2021

Ouers neem asseblief kennis van die volgende : Genomineerde kandidate vir ons SBL - verkiesing wat more, Maandag 29 Maart 2021 sal plaasvind.

Address

1978 Industrial Road Olifantshoek
Olifantshoek
8450

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27533310194

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noord-Kaap Laerskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Noord-Kaap Laerskool:

Shortcuts

Share

Category