Healthy Habits by Carlien

Healthy Habits by Carlien ask us about healthy living, healthy food choices on a BUDGET & FREE FITNESS guidance!

Die lewe STAP soveel snaakse draaie, en ek doen di heeltyd STAP/STEP challenges. Om Ander goed te Laat VOEL. En eks die ...
16/09/2025

Die lewe STAP soveel snaakse draaie, en ek doen di heeltyd STAP/STEP challenges. Om Ander goed te Laat VOEL. En eks die EEN wat di minste daaruit kry of nut, tog is ek die be planner. Die motiveerder, die EEN waarna almal eintlik opkyk...

Ek sit toe en d**k. Ekt soveel worsteling in my, nee darm nie oor die fitness STAP nie. Maar besef die Flippen lewe se STAP is n moerse spieelbeeld Hier in my kop met presies die fisiese STAP in my lewe!!

Moenie ophou stap nie en moet ook nie terug kyk nie. Byt vas vir nog een rondte. In die lewe is daar oomblikke wat jou op jou knieë dwing — tye wanneer jy wil omdraai, opgee, en alles net laat vaar. Maar dit is juis in daardie oomblikke dat jy moet onthou: moenie ophou stap nie. Selfs al is elke tree swaar, elke asem 'n stryd — hou aan. Die pad vorentoe mag onseker wees, maar terugkyk gaan jou nie vorentoe kry nie.

Ons almal dra letsels van die verlede. Dinge wat nie uitgewerk het nie, mense wat ons teleurgestel het, drome wat vervaag het. Maar as jy te lank in die trane van gister staar, gaan jy nie die geleenthede van vandag raaksien nie. Moet dus nie terug kyk nie. Nie omdat dit maklik is om te vergeet nie, maar omdat jou toekoms belangriker is as jou verlede.

Byt vas vir nog een rondte — nog een dag, nog een poging. Soms is dit daardie laaste bietjie deursettingsvermoë wat jou deurbraak bring. Miskien is jy moeg, seer, of twyfel jy aan jouself. Maar moeg wees beteken nie jy’s klaar nie. Dit beteken net jy’s mens.

Jou storie is nie verby nie. Elke tree vorentoe, hoe klein ook al, bring jou nader aan die lewe waarvoor jy gebid het. Hou aan stap. Hou aan glo. Hou aan veg. Jy is sterker as wat jy d**k. Net nog een rondte — dit kan alles verander.

Net Hier besef ek. Donner jy Gani steps inkry as jy nie effort insit nie. Op jou foon se app of in jou daaglikse lewe. So trek maar jou big girl panties aan, klits jou bolla reg en STAP dai tree elke dag!

29/12/2024
18/11/2024
JOIN US ON THE AUGUST WOMENS MONTH CHALLENGE!WINNINGS :1st : R500 CASH2nd : cookbook  #23rd : shake starter pack4th : vi...
23/07/2024

JOIN US ON THE AUGUST WOMENS MONTH CHALLENGE!

WINNINGS :
1st : R500 CASH
2nd : cookbook #2
3rd : shake starter pack
4th : vip customer registration

WE WILL HELP WITH FITNESS, MEAL PLANS, MOTIVATION AND FREE WELLNESS EVALUATIONS!

WE TEACH YOU HOW TO EACH 5 MEALS A DAY, 3L WATER A DAY, 150MIN EXERCISE A WEEK OPTIONAL, PILATES/YOGA ECT!

COACH CARLIEN 0823808933

Ek is Carlien .... Eks n diabeet wat insulien spuit, cholesterol , en kroniese medikasie. was altyd moeg, n emotionele e...
09/06/2024

Ek is Carlien ....

Eks n diabeet wat insulien spuit, cholesterol , en kroniese medikasie. was altyd moeg, n emotionele eter en agter my gewig weg gekruip.

Vandat Herbalife in my lewe gekom het, slaap nie meer my dae om nie, ekt selfs begin oefen. Wat ek nooit kon doen. Ek het werklik op n budget moeiteloos van 102kg na 77kg tans gewig verloor. 4 klere grootes, oor 100+ cm! Eks 45 feeling like 22! Ek yet meer energie, en HERBALIFE het selfs my deur gesra deur n moeilike 8 maande in my lewe!

Herbalife het ME lewe verander, in gewig, fisies, geestelik en ook finansieel MET N EKSTRA INKOMSTE !

EK help met ::
Eetplanne optioneel soos JY dit wil aanpas
Resepte
Leer jou roetine en beplanning daagliks en weekliks
One on one COACHING
Span aktiwiteite aanlyn!

Kontak my via whatsapp of telegram.

Ons Kan selfs video of zoom video!

COACH CARLIEN

0823808933

Healthy Habits by Carlien Healthy Habits by Carlien Carlien Smith

join ons? Ds NET n Klein R100 of koop produkHealthy Habits by Carlien Healthy Habits by Carlien Carlien Smith Photograph...
09/06/2024

join ons? Ds NET n Klein R100 of koop produk
Healthy Habits by Carlien Healthy Habits by Carlien Carlien Smith Photography Carlien Smith

09/06/2024

join ons? Ds NET n Klein R100 of koop produk

Join us. With or without product...With product order - no entry feeWithout product ,- R100 enty
07/06/2024

Join us. With or without product...

With product order - no entry fee
Without product ,- R100 enty

24/05/2024

Don't let the WEEKEND become your WEAK END!

Address

Odendaalsrus
9480

Telephone

+27823808933

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Healthy Habits by Carlien posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Healthy Habits by Carlien:

Shortcuts

Share

Category