Besoek ons gerus vir unieke Grondslagfase hulpmiddels.
Unique learning support material for Foundation Phase learners.
www.slimjuff.co.za
Slimjuff / Teach Tots
Grondslagfase Hulpmiddels / Foundation Phase teaching material
03/11/2025
📘 Wees gereed vir die eksamen! ✏️
Raak begin- en eindklanke baas, met hierdie prettige Afrikaans Huistaal-hulpboekie!
💡 56 bladsye vol oefeninge om klanke te hersien, oefen en bemeester.
🎯 Ideaal vir hersieningstyd — gebruik dit in die klas of tuis.
💰 Slegs R55.00
Help jou leerder om selfvertroue te bou en blink te staan in die eksamen! 🌟
👉 Bestel nou by Slimjuff!
www.slimjuff.co.za
Juffrouens… dis daai tyd van die kwartaal! 😅
Jy’s moeg, oorlaai en koffie-afhanklik — maar jy’t dit amper gemaak! ☕💪
Hou moed, Juffrou — die son, rus en stilte wag net om die draai! ☀️❤️
🧠💬 Tag ’n kollega wat tans ook stoom uit die ore blaas!
🙋♀️Juffrou, het jy geweet ons Slimjuff CORGI LEESREEKS, bestaan nie net uit 'n leesreeks, ELKEEN met 'n LEWENSLES nie, maar ook WERKBOEKE wat UNIEK is!
🧐Kyk mooi na die INHOUD. Elke werkboek verskil.
☀️CAPS gefundeerd
😁Ons spaar jou moeite met kwaliteit lees-& werkboeke.
🐾Die kinders is dol daaroor om saal met die Corgis te leer.
🤴Ons hou ook van beloon. Kyk hoe ons bv. motiveer deur...
🎉UNIEKE SLIMJUFF LEES-SERTIFIKATE & INKLEURPRENT.
🌐Besoek gerus ons aanlynwinkel vir veel meer, kwaliteit produkte.
👇
www.slimjuff.co.za
Tag gerus 'n vriendin.
Nothing makes me happier than a little reader completely lost in a Slimjuff story! 📖💛 Her smile says it all — happy heart, busy mind, and a love for learning. Proud moments like this remind me why I do what I do.
25/10/2025
🎉 NEW! 2026 Dog Calendars Are Here! 🐾
Fall in love with 12 months of delightful, playful pups!
Brighten every month of 2026 with our beautifully illustrated dog calendars, featuring a variety of dog breeds and adorable fun facts about dogs on each page. Perfect for your desk, kitchen wall, classroom or as a thoughtful gift!
✅ 2 different English calendar designs available
✅ Digital download – print at home, as many times as you like
✅ Perfect teacher gift or Christmas present for dog lovers 🎁
✅ Price: Only R99.00
🐶 Why you'll love it:
✨ A new puppy to adore every month
✨ Playful, joyful and professionally designed
✨ Affordable gift that brings happiness all year round
👉 Order now & make 2026 a year full of wagging tails and smiles!
👇
www.slimjuff.co.za
24/10/2025
NUUT! 2026 Hondekalenders is hier! 🐾
Fall in love with 12 months of delightful, playful pups!
Ontdek ’n jaar vol glimlagte met pragtig geïllustreerde 2026 kalenders, elk gevul met verskillende honderasse en oulike “fun facts” oor honde. Perfek vir jou lessenaar, kombuismuur of klaskamer!
✅ 2 verskillende Engelse kalender-opsies beskikbaar
✅ Slegs Digitaal aflaai – druk self, so veel keer as jy wil
✅ Ideale geskenk vir juffrou, honde-liefhebbers of as Kersgeskenk 🎁
✅ Prys: slegs R99.00
🐶 Hoekom jy dit gaan liefhê:
✨ Elke maand ’n nuwe hondjie om op verlief te raak
✨ Speels, vrolik en professioneel ontwerp
✨ ’n Maklike en bekostigbare geskenk wat hart raak
👉 Bestel nou & maak 2026 ’n jaar vol pootafdrukke en vreugde!
www.slimjuff.co.za
Juffrou/Mamma,(Gr 2) as ervaring vir jou belangrik is, kyk gerus na ons hulpmiddels!
Kyk na die inhoud van bv. hierdie werkboek: 👇
besoek: www.slimjuff.co.za
Slimjuff, waar ons uit ons pad gaan om toepaslike, graad gebasseerde leermateriaal (CAPS), met ERVARING, vir jou kind te ontwikkel!
12/10/2025
Juffrou/Mamma, dis nou tyd om seker te maak die Graad R's is skoolgereed. Hierdie boekie, wat 'n opvolg op boek 1 is, is gereed vir jou. (Boek 1 ook steeds beskikbaar).
Besoek gerus ons aanlynwinkel en bestel by
👇
www.slimjuff.co.za
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
6503
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 19:00 |
| Tuesday | 08:00 - 19:00 |
| Wednesday | 08:00 - 19:00 |
| Thursday | 08:00 - 19:00 |
| Friday | 08:00 - 19:00 |
| Saturday | 07:00 - 17:00 |