Playball Mosselbay

Playball Mosselbay Development and Sports program for young children

23/09/2026
Wil jy meer weet van Playball Mosselbaai?Wil jy deel raak van een van ons Privaat klasse?Wil jy uitvind of dit by jou ki...
22/09/2026

Wil jy meer weet van Playball Mosselbaai?

Wil jy deel raak van een van ons Privaat klasse?

Wil jy uitvind of dit by jou kind se Speelskool of Pre Primรชre skool aangebied word?

Skakel vir Lizette Germann op 0824069988

So kom nog 'n kwartaal vol hoogtepunte tot 'n einde! Wat n voorreg om die lewe en vriendskap saam te kan vier!Baie danki...
18/09/2026

So kom nog 'n kwartaal vol hoogtepunte tot 'n einde! Wat n voorreg om die lewe en vriendskap saam te kan vier!

Baie dankie aan Jackal on the Beach vir die moeite wat julle gedoen het met die dek van die tafel en heerlike eetgoed

Ons laaste lesse is Woensdag 23 September waarna ons 'n kort breek neem vir die September vakansie!

#๐—•๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ง๐—ฒ๐—ฎ๐—บ๐—˜๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ

16/09/2026

Today we take a look at what our I Can Play lessons look like!

15/09/2026

Kyk wat ons Prep maats vandag alles in een les geoefen het!

Hokkie๐Ÿ‘
Netbal vang en gooi, ๐Ÿ
Oorarm gooi ๐ŸฅŽ
Touspring

Welgedaan!

10/09/2026

Ons is so trots op hoe hierdie jong hokkie bokkies se vaardighede ontwikkel... ๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘

Address

Mossel Bay

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Playball Mosselbay posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share