25/08/2026
Vandag het ons 2de-jaars hul praktiese vaardighede verder ontwikkel deur self skaaphoewe te knip en die skaapskeerproses te observeer.π€©ππ
βn Waardevolle dag van praktiese leer, nuwe vaardighede en eerstehandse ervaring in skaapbestuur. πΏ