Blinksoldaatjies Christelike Kleuterskool

Blinksoldaatjies Christelike Kleuterskool By Blinksoldaatjies Christelike Kleuterskool 🌟 gee ons jou kleinding die beste begin in die lewe. Ons aanvaar kinders vanaf 3 maande tot 5 jaar.

Tweetalige onderrig 🏫 en lekker buitemuurse aktiwiteite πŸƒβ€β™€οΈπŸŽ¨. Voorbereiding vir Laerskool en die lewe! 🌈

🌸 Welkom Lente!Die nuwe seisoen bring nuwe kleur, nuwe groei en soveel mooi oomblikke.β€œDie Here het alles mooi gemaak op...
01/09/2026

🌸 Welkom Lente!

Die nuwe seisoen bring nuwe kleur, nuwe groei en soveel mooi oomblikke.

β€œDie Here het alles mooi gemaak op sy tyd.”
Prediker 3:11

Soek jy iets lekker om diΓ© naweek buite te doen? β˜€οΈVries gewone water in 'n ysblokbak en laat jou kleuter die ys verf me...
28/08/2026

Soek jy iets lekker om diΓ© naweek buite te doen? β˜€οΈ

Vries gewone water in 'n ysblokbak en laat jou kleuter die ys verf met waterverf of fyngemaakte bordkryt wat met 'n bietjie water gemeng is.
Soos die ys smelt, meng die kleure en ontstaan pragtige kunswerke! 🌈

🎨 Kreatiwiteit
πŸ–οΈ Fynmotoriese vaardighede
🌈 Kleurherkenning
🧊 Sensoriese spel
πŸ’› Min moeite, baie pret!

πŸŽ‰πŸŽ‚ VEELS GELUK, KOK EMILY! πŸŽ‚πŸŽ‰Vandag vier ons ons wonderlike kok, Emily! πŸ‘©β€πŸ³β€οΈBaie geluk met jou verjaarsdag! πŸ₯³πŸŽˆ Mag jou ...
27/08/2026

πŸŽ‰πŸŽ‚ VEELS GELUK, KOK EMILY! πŸŽ‚πŸŽ‰

Vandag vier ons ons wonderlike kok, Emily! πŸ‘©β€πŸ³β€οΈ

Baie geluk met jou verjaarsdag! πŸ₯³πŸŽˆ Mag jou dag gevul wees met liefde, vreugde en sommer baie bederf! πŸ’βœ¨

Ons waardeer jou harde werk, jou lekker kos en die liefde wat jy elke dag in die kombuis insit. πŸ₯°πŸ²

Geniet jou spesiale dag, Emily! β€οΈπŸŽ‰
Van ons almal by Blinksoldaatjies! πŸŒΈπŸ’–

🀍 D**k gou hieroor...As ouer gebruik jy elke dag hierdie vaardighede – om saam te werk, probleme op te los, selfvertroue...
24/08/2026

🀍 D**k gou hieroor...

As ouer gebruik jy elke dag hierdie vaardighede – om saam te werk, probleme op te los, selfvertroue te hΓͺ en goeie verhoudings te bou.
Dit is presies waar kleuters hul reis begin.

🌈 Is kleuterskool belangrik? Ons d**k beslis so.

Soek jy iets wat jou kleuter 'n rukkie gaan besig hou? βœ‚οΈGee vir hulle:βœ‚οΈ 'n Kinderveilige skΓͺr🌈 Gekleurde papier🧴 GomLa...
21/08/2026

Soek jy iets wat jou kleuter 'n rukkie gaan besig hou? βœ‚οΈ

Gee vir hulle:
βœ‚οΈ 'n Kinderveilige skΓͺr
🌈 Gekleurde papier
🧴 Gom

Laat hulle die papier in klein stukkies knip en daarna 'n prentjie of collage plak.
Hierdie eenvoudige aktiwiteit ontwikkel fynmotoriese vaardighede, hand-oog-koΓΆrdinasie Γ©n kreatiwiteit. πŸ’›

πŸ“Œ NB! Knip is soveel meer as net pret – dit is een van die belangrikste vaardighede wat jou kleuter help voorberei vir skryf. ✨

Gee jou kleuter elke dag een klein taak om self te doen.Dit bou selfvertroue, verantwoordelikheid en onafhanklikheid. 🌱
19/08/2026

Gee jou kleuter elke dag een klein taak om self te doen.
Dit bou selfvertroue, verantwoordelikheid en onafhanklikheid. 🌱

Lees elke aand net 10 minute saam. πŸ“šDaardie klein oomblikke bou groot herinneringe Γ©n 'n liefde vir lees.D**k gou terug....
17/08/2026

Lees elke aand net 10 minute saam. πŸ“š
Daardie klein oomblikke bou groot herinneringe Γ©n 'n liefde vir lees.
D**k gou terug... Watter stories onthou jy vandag nog?
Vir baie van ons is dit die Bybelstories wat vir ons gelees is toe ons klein was. πŸ’›
Daardie 10 minute vandag kan 'n leeftyd se impak hΓͺ.

🌈✨ Loer β€˜n bietjie na ons week by Blinksoldaatjies! ✨🌈Van kreatiewe aktiwiteite en sensoriese spel tot leer, ontdek, spe...
16/08/2026

🌈✨ Loer β€˜n bietjie na ons week by Blinksoldaatjies! ✨🌈

Van kreatiewe aktiwiteite en sensoriese spel tot leer, ontdek, speel en sommer net lekker wees! πŸ₯°πŸŽ¨πŸ§Έ

Elke dag bring iets nuuts om te ontdek, en ons is so trots om te sien hoe ons maatjies groei, leer en pret hΓͺ. πŸ’›πŸŒ±

Hier is ’n paar spesiale oomblikke uit die klassies hierdie week! πŸ“Έβœ¨

Naweekpret begin hier! 🌾Gee vir jou kleuter 'n bak rys en verskillende koppies om oor te skep. 'n Eenvoudige aktiwiteit ...
15/08/2026

Naweekpret begin hier! 🌾

Gee vir jou kleuter 'n bak rys en verskillende koppies om oor te skep. 'n Eenvoudige aktiwiteit wat ure se pret Γ©n fynmotoriese ontwikkeling bied.

Wanneer kinders verf, ontwikkel hulle handspiere, kreatiwiteit en konsentrasie – alles belangrik vir toekomstige skryfva...
12/08/2026

Wanneer kinders verf, ontwikkel hulle handspiere, kreatiwiteit en konsentrasie – alles belangrik vir toekomstige skryfvaardighede. 🎨

Address

75 Piet Joubert Street
Mogale City
1739

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27832629096

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blinksoldaatjies Christelike Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Blinksoldaatjies Christelike Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category