Kleinmagetryn Kleuterskool

Kleinmagetryn Kleuterskool Kleinmagetryn Kleuterskool. Laerskool Nylstroom se kleuterskool. Graad RR en R
014 717 1311

Die personeel, leerders en ouers van Kleinmagetryn wil graag vir Mnr. Roelf Vorster hartlik geluk wens met sy verjaarsda...
12/10/2025

Die personeel, leerders en ouers van Kleinmagetryn wil graag vir Mnr. Roelf Vorster hartlik geluk wens met sy verjaarsdag.

Ons waardeer u toewyding, harde werk en onwrikbare leiding wat daagliks ’n positiewe verskil in ons skoolgemeenskap maak. Dankie vir u voorbeeld, u visie en u opregte betrokkenheid by elke leerder en personeellid.

Mag die jaar wat voorlê vir u voorspoed, gesondheid en baie vreugde bring.

Baie geluk Mnr. Vorster!

Dis vakansie maar ons laat nie gras onder ons voete groei nie...
07/10/2025

Dis vakansie maar ons laat nie gras onder ons voete groei nie...

02/10/2025

Sannie Sandput verjaar!

Vandag was ons kreatief met ons seediere-tema! Die kinders het hope pret gehad om happies en lekkernye te maak wat soos ...
19/09/2025

Vandag was ons kreatief met ons seediere-tema! Die kinders het hope pret gehad om happies en lekkernye te maak wat soos seekatte lyk.

Nie net het dit heerlik gesmaak nie, maar dit was ook ’n wonderlike manier om sommer speels te leer oor die diere wat in die see woon. 🌊💙

Dankie aan almal vir die entoesiasme en kreatiwiteit – ons klein sjefs het regtig gewys hulle kan bak-en-brou! 👩‍🍳👨‍🍳✨

12/09/2025

💧Speletjiesdag💧

03/09/2025
01/09/2025

W E L K O M L E N T E !

BAK-EN-BROUTroeteldiere leer ons van liefde, sorg en vriendskap… en ’n bietjie morsigheid ook! 😄
29/08/2025

BAK-EN-BROU

Troeteldiere leer ons van liefde, sorg en vriendskap… en ’n bietjie morsigheid ook! 😄

15/08/2025

En so sluit ons nog ñ week af met ñ lekker bak-en-brou. Maats het dit so geniet!

11/08/2025

Address

C/o Gholf And Odendaal Street
Modimolle
0510

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:15
Tuesday 08:00 - 13:15
Wednesday 08:00 - 13:15
Thursday 08:00 - 13:15
Friday 08:00 - 13:15

Telephone

+27147171311

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleinmagetryn Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category