16/09/2026
Baie geluk aan Michael Jones en LunΓ© Oosthuizen (in haar afwesigheid)! ππ
Hierdie twee Riebies het die meeste rugbyvorms ingesamel en wen elkeen x4 Blou Bulle-rugbykaartjies! πποΈ
Baie dankie aan al ons Riebies en ouers vir julle deelname, ondersteuning en betrokkenheid by ons Olyf Fonds. Elke vorm wat ingesamel is, het gehelp om βn verskil te maak.ππΏ
Ons is ongelooflik trots op julle! π¦π€