01/09/2026
๐๐ Ons is dankbaar vir 3 wonderlike jare! ๐ฅฐ
Drie jaar vol liefde, laggies, groei, leer en kosbare herinneringe. ๐โจ
Dankie aan elke klein maatjie, ouer en personeellid wat deel is van ons Koeitjies en Kalfies-familie. ๐๐
๐ฅณ 3 jaar oud en steeds groei ons saam! ๐